{"id":33418,"date":"2015-08-11T08:16:35","date_gmt":"2015-08-11T06:16:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33418"},"modified":"2015-08-11T08:16:35","modified_gmt":"2015-08-11T06:16:35","slug":"eff-verwoes-kerk-wat-blare-eet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33418","title":{"rendered":"EFF verwoes kerk wat &#8216;blare eet&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Chaos het uitgebreek by die <em>End Times Disciples Ministries<\/em> se kerk in Soshanguve, noord van Pretoria, toe EFF-lede Sondag op die tent toegesak het en dit aan die brand gesteek gesteek het.<\/p>\n<p>Die EFF-aanvallers het beloof om die kerk se pastoor, Pnuel Mnguni knaagdiere en slange te laat eet het ANN7 berig op hul Twitter-rekening.<\/p>\n<p>Mnguni het voorheen sy gemeente gevra om slange lewendig te sluk. Hy is in hegtenis geneem op aanklagte van dieremishandeling.<\/p>\n<p>Maar, volgens berigte was die pastoor nie daar vir die diens Sondag nie. Tog het Mnguni se afwesigheid nie die EFF verhoed om verwoesting op die perseel te saai nie omdat gemeentelede glo &#8220;blare eet&#8221;.<\/p>\n<p>Dit is nie duidelik waarom die EFF gekant is teen &#8220;blare eet&#8221; nie.<\/p>\n<p>Die polisie, wat teenwoordig was, het niks gedoen om te keer dat die EFF die gemeentelede intimideer, verjaag en die tent verwoes en aan die brand steek nie.<\/p>\n<p>In &#8216;n soortgelyke voorval in Namibi\u00eb di\u00e9 naweek is die Pinksterkerk van <em>Save Souls Ministry<\/em> op Okankolo in die Oshikotostreek afgebreek omdat dit na bewering met kinders se skoolwerk inmeng.<\/p>\n<p>Pastoor Abraham Petrus het Vrydag \u2019n klag van opsetlike saakbeskadiging in di\u00e9 verband by die polisie op Okankolo ingedien.<\/p>\n<p>\u201cWaar ons kerk was, is net houtbanke. Die sinkplate is verwyder en weggedra,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die voorval volg nadat ouers van die Okankolo Gekombineerde Skool Donderdagaand tydens \u2019n vergadering die sluiting van die kerk, met 40 gemeentelede, ge\u00ebis het. Volgens die ouers hou die gemeente se herlewingsdienste in die aand hul kinders uit die slaap. Onderwysers het voorts ges\u00ea kinders wat di\u00e9 dienste bywoon, kan bedags in die klas nie konsentreer nie omdat hulle vaak is.<\/p>\n<p>Na bewering hou van die gemeente wat op die skoolterrein kamp en die dienste bywoon, se gille snags ander kinders wakker. Di\u00e9 kinders skree snags glo \u201cvuur, vuur!\u201d<\/p>\n<p>Petrus het alle aantygings teen sy kerk ontken.<\/p>\n<p>Volgens hom hou die kerk net op naweke en tydens skoolvakansies herlewingsdienste. Kinders word ook net by di\u00e9 dienste toegelaat as hulle van hul ouers vergesel is, s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die ouers het tydens die vergadering onder die invloed van die onderwysers ten gunste van die sluiting van die kerk besluit.<\/p>\n<p>Petrus beweer sy kerk het nie die geleentheid gehad om sy kant van die saak te stel nie. \u201cEk is net vier minute gegun om te praat en byna niemand het na my geluister nie,\u201d s\u00ea hy.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Chaos het uitgebreek by die End Times Disciples Ministries se kerk in Soshanguve, noord van Pretoria, toe EFF-lede Sondag op die tent toegesak het en dit aan die brand gesteek gesteek het. Die EFF-aanvallers het beloof om die kerk se pastoor, Pnuel Mnguni knaagdiere en slange te laat eet het ANN7 berig op hul Twitter-rekening. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33418\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EFF verwoes kerk wat &#8216;blare eet&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10876,12740,753,21008,21009],"class_list":["post-33418","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eff","tag-kerk","tag-pretoria","tag-slange","tag-tent"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33418","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33418"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33418\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33418"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33418"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33418"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}