{"id":33415,"date":"2015-08-11T08:03:27","date_gmt":"2015-08-11T06:03:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33415"},"modified":"2015-08-11T08:03:27","modified_gmt":"2015-08-11T06:03:27","slug":"wit-verslaggewer-aangerand-in-ferguson","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33415","title":{"rendered":"Wit verslaggewer aangerand in Ferguson"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Wit verslaggewer van die Post-Dispatch, Paul Hampel is bewusteloos geslaan en daarna beroof deur &#8216;n groep swart aanvallers terwyl hy berig het oor hernude opstande in Ferguson, in die Amerikaanse deelstaat Missouri, Sondagnag.<\/p>\n<p>Gewelddadige oproer het uitgebreek met die herdenking van die skietdood van &#8216;n swart misdadige tiener, Michael Brown &#8216;n jaar gelede. Brown se dood het aanleding gegee tot die #BlackLivesMatter-veldtog.<\/p>\n<p>Hampel s\u00ea hy was besig om foto&#8217;s en video&#8217;s van inbrake en plundery te neem op West Florissant Avenue kort voordat hy aangeval is. <\/p>\n<p>Hy is van agter oorrompel en die swart aanvallers het hom begin slaan en geskop teen die agterkant van sy kop toe hy op die grond was, het Hampel ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die aanvallers het daarna sy selfoon en beursie gesteel en hul uit die voete gemaak. <\/p>\n<p>Hampel het probeer opstaan om na die polisiekordon terug te keer en die New York Times se fotograaf Whitney Curtis te\u00ebgekom. Hy het aan haar ges\u00ea dat hy &#8216;n ambulans nodig het.<\/p>\n<p>Daarna het hy op die gras ineengesak en kan niks meer onthou nie. Hy het in die hospitaal wakker geword en ges\u00ea hy het &#8216;n harsingskudding opgedoen en is oornag gehou vir evaluering.<\/p>\n<p>&#8216;n Noodtoestand is intussen afgekondig oor die hele St Louis-gebied, nadat onluste verder uitgekring het as Ferguson.<\/p>\n<p>Tydens die oproer is minstens drie swartes geskiet en vier is in hegtenis geneem. <\/p>\n<p>Een van die swart verdagtes wat in op die polisie begin skiet het, is in &#8216;n kritieke toestand in die hospitaal nadat die polisie teruggeskiet het en hom gewond het.<\/p>\n<p>Distrikspolisie het beheer geneem oor polisi\u00ebring in Ferguson onder die noodtoestand.  <\/p>\n<p>Volgens die polisie hou die skietery nie verband met die betogings om die dood van Brown te herdenk nie. <\/p>\n<p>Die noodtoestand is verklaar nadat verskeie winkels geplunder is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Wit verslaggewer van die Post-Dispatch, Paul Hampel is bewusteloos geslaan en daarna beroof deur &#8216;n groep swart aanvallers terwyl hy berig het oor hernude opstande in Ferguson, in die Amerikaanse deelstaat Missouri, Sondagnag. Gewelddadige oproer het uitgebreek met die herdenking van die skietdood van &#8216;n swart misdadige tiener, Michael Brown &#8216;n jaar gelede. Brown &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33415\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wit verslaggewer aangerand in Ferguson&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33416,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17609,1665,17610,5488,8995,266],"class_list":["post-33415","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-ferguson","tag-geweld","tag-missouri","tag-oproer","tag-plundery","tag-rassisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33415","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33415"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33415\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33416"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33415"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33415"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33415"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}