{"id":33410,"date":"2015-08-07T08:48:56","date_gmt":"2015-08-07T06:48:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33410"},"modified":"2015-08-07T08:48:56","modified_gmt":"2015-08-07T06:48:56","slug":"duitsland-maak-reg-vir-duisende-asielsoekers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33410","title":{"rendered":"Duitsland maak reg vir duisende asielsoekers"},"content":{"rendered":"<p>Die w\u00eareld se grootste handelsuitstalterrein in Hanover, Duitsland, gaan ruimte beskikbaar stel vir sommige van die duisende vlugtelinge wat in Duitsland op gedaag het. <\/p>\n<p>Die land het met &#8216;n skerp toevloei van migrante te doen wat na verwagting later vanjaar die 500 000 kerf sal haal. <\/p>\n<p>Die kantoor vir Migrasie en Vlugtelinge s\u00ea tydelike woonstrukture sal opgerig word. <\/p>\n<p>In ander stede het die owerheid tente opgeslaan om die asielsoekers te huisves.<\/p>\n<p>Die land het &#8216;n ruim welsynstelsel in vergelyking met EU-standaarde, en is by verre die mees gewilde bestemming vir vlugtelinge uit krisisstreke in die Midde-Ooste, Noord-Afrika en Oos-Europa.<\/p>\n<p>In 2014, het asielaansoeke in die EU tot 626 065 gestyg, &#8216;n 44 persent toename van die vorige jaar. Die meerderheid is Arame\u00ebrs en een derde reis na Duitsland.<\/p>\n<p>Volgens die mees onlangse VN-data, het Duitsland meer asielaansoeke ontvang as enige ander land in die w\u00eareld in die eerste helfte van verlede jaar &#8211; 42 persent meer as die VSA.<\/p>\n<p>In Mei het &#8216;n nagklub in Ingolstadt, &#8216;n klein dorpie in die konserwatiewe suidelike staat van Beiere, &#8216;n herrie veroorsaak nadat die klub &#8216;n volstrekte verbod op immigrante geplaas het.<\/p>\n<p>Die eienaar beweer dat asielsoekers van &#8216;n nabygele\u00eb skuiling vroulike gaste teister, jasse steel en probeer om gratis drank te kry.<\/p>\n<p>In &#8216;n onderhoud met Duitsland se grootste nasionale dagblad, die <em>S\u00fcddeutsche Zeitung<\/em> het die eienaar geen poging aangewend om sy besluit polities korrek te laat klink nie. &#8220;Swartes het &#8216;n probleem met vroue en Arabiere het &#8216;n probleem met aggressie,&#8221; het hy aan die koerant ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die w\u00eareld se grootste handelsuitstalterrein in Hanover, Duitsland, gaan ruimte beskikbaar stel vir sommige van die duisende vlugtelinge wat in Duitsland op gedaag het. Die land het met &#8216;n skerp toevloei van migrante te doen wat na verwagting later vanjaar die 500 000 kerf sal haal. Die kantoor vir Migrasie en Vlugtelinge s\u00ea tydelike woonstrukture &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33410\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitsland maak reg vir duisende asielsoekers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6438,14306,5227,21005,21006,16687,17257,266],"class_list":["post-33410","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-asiel","tag-beiere","tag-duitsland","tag-hanover","tag-ingolstad","tag-migrante","tag-migrasie","tag-rassisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33410","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33410"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33410\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33410"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33410"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33410"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}