{"id":33407,"date":"2015-08-07T08:36:19","date_gmt":"2015-08-07T06:36:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33407"},"modified":"2015-08-07T08:36:37","modified_gmt":"2015-08-07T06:36:37","slug":"ouers-deur-swart-aanvallers-geskiet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33407","title":{"rendered":"Ouers deur swart aanvallers geskiet"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Egpaar van Bryanston, Johannesburg, is geskiet terwyl hulle probeer het om hul 9-jarige dogter te beskerm teen swart aanvallers.<\/p>\n<p>Die Citizen berig dat Barbara Edwards Woensdagoggend om hulp geskree het toe sy en haar man, Norman, voorgekeer is deur drie swart gewapende rowers op hul eiendom.<\/p>\n<p>Edwards het aan die koerant ges\u00ea haar dogter was in die motor en sy het slaags geraak met een van die verdagtes.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nEdwards is een keer geskiet, en haar man is drie keer geskiet, voor die swart aanvallers weggehardloop het.<\/p>\n<p>Hul dogter is ongedeerd.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle het probeer om ons in die huis te kry. Sy het die toneel buite gehou en dit was toe hulle planne gefnuik is. My vrou het ons gered,&#8221; s\u00ea Norman Edwards.<\/p>\n<p>Netcare 911 se paramedici het die skietvoorval in Collegelaan Woensdag aangemeld. Die ouers is in die hospitaal opgeneem.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Egpaar van Bryanston, Johannesburg, is geskiet terwyl hulle probeer het om hul 9-jarige dogter te beskerm teen swart aanvallers. Die Citizen berig dat Barbara Edwards Woensdagoggend om hulp geskree het toe sy en haar man, Norman, voorgekeer is deur drie swart gewapende rowers op hul eiendom. Edwards het aan die koerant ges\u00ea haar dogter &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33407\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ouers deur swart aanvallers geskiet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11744,8814,15787,218,5570,12564],"class_list":["post-33407","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aanval","tag-gewapende-roof","tag-huisaanval","tag-misdaad","tag-roof","tag-swart-aanvallers"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33407","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33407"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33407\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33407"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33407"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33407"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}