{"id":33403,"date":"2015-08-07T08:21:21","date_gmt":"2015-08-07T06:21:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33403"},"modified":"2015-08-07T08:21:21","modified_gmt":"2015-08-07T06:21:21","slug":"twee-gebruik-glo-zuma-se-naam-vir-gunste-en-geld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33403","title":{"rendered":"Twee gebruik glo Zuma se naam vir gunste en geld"},"content":{"rendered":"<p>Die presidensie het &#8216;n waarskuwing uitgestuur ma maatskappye se uitvoerende beamptes asook die publiek om op die uitkyk te wees vir twee swart vroulike bedrie\u00ebrs wat die naam van President Jacob Zuma en die presidensie misbruik om werk en gunste te verkry.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder, Bongani Majola het ges\u00ea &#8216;n vrou met die naam van Pink Nomathamsanqa Vena, wat glo &#8216;n uitvoerende beampte by Prasa was tot drie maande gelede, het senior bestuurders in maatskappye genader op soek na werk of gunste.<\/p>\n<p>&#8220;Sy beweer dat sy deur die presidensie se hoofbestuursbeampte, Lakela Kaunda verwys is, op die instruksies van President Jacob Zuma,&#8221; het Majola ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea Zuma het nog nooit Vena ontmoet nie, en ook nie Kaunda nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Vrou wat na bewering in diens is as &#8216;n ontvangsdame by Hillview High School in Mayville, gebruik ook die naam van die president om mense te bedrieg.<\/p>\n<p>Majola het ges\u00ea die vrou beloof om werkgeleenthede te verseker by die presidentskap in ruil vir geld.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die saak is na die departement van basiese onderwys verwys vir ondersoek.<\/p>\n<p>&#8220;Lede van die publiek word aangemoedig om waaksaam te wees en om inligting te verifieer te alle tye en nie toe te laat dat hulle mislei word deur gewetenlose individue nie.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die presidensie het &#8216;n waarskuwing uitgestuur ma maatskappye se uitvoerende beamptes asook die publiek om op die uitkyk te wees vir twee swart vroulike bedrie\u00ebrs wat die naam van President Jacob Zuma en die presidensie misbruik om werk en gunste te verkry. &#8216;n Woordvoerder, Bongani Majola het ges\u00ea &#8216;n vrou met die naam van Pink [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21003,21002,2300,13806],"class_list":["post-33403","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bedrieers","tag-gunste","tag-korrupsie","tag-presidensie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33403","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33403"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33403\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33403"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33403"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33403"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}