{"id":33393,"date":"2015-08-06T09:40:40","date_gmt":"2015-08-06T07:40:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33393"},"modified":"2015-08-07T08:00:36","modified_gmt":"2015-08-07T06:00:36","slug":"al-basjir-skort-doodsvonnisse-op-in-vredespoging","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33393","title":{"rendered":"Al-Basjir skort doodsvonnisse op in vredespoging"},"content":{"rendered":"<p>Soedan se eerste visepresident, Bakri Hassan Saleh, het Maandag aangedui dat die vonnisse, insluitende die doodsvonnis van gewapende rebelle, opgeskort kan word. <\/p>\n<p>Die aanbod is aanvanklik vir die duur van die samespre\u00adkings vir nasionale versoe\u00adning geldig. Die samespre\u00adkings is \u2019n hernude poging deur die regering om \u2019n einde aan gevegte te maak waarin die land gedompel is.<\/p>\n<p>Kartoem is sedert 2011 teen insurgente in die Blou Nyl en Suid-Kordofan provinsies in \u2019n stryd gewikkel. Die insurgente bestaan meestal uit vegters van die burgeroorlog wat in Soedan agtergebly het, nadat Suid-Soedan daardie jaar afgestig het.<\/p>\n<p>Pres. Omar al-Basjir het verlede jaar die nasionale dialoog ge\u00efnisieer, maar min vordering is gemaak.<\/p>\n<p>Hy het ook \u2019n algemene amnestie vir gewapende groepe hernu wat \u201c\u2019n opregte begeerte het om terug te keer en aan die dialoog deel te neem\u201d.<\/p>\n<p>\u201cOns kan die hof se bevindinge vries vir die duur van die onderhandelinge asook ander maatre\u00ebls implementeer waaroor ons konsensus bereik. Ons kan egter nie amnestie gee tensy ons meen die onderhande\u00adlinge sal slaag nie, omdat ons nie vir hulle amnestie wil gee sodat hulle net weer die wapen kan opneem nie,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Twee leiers en 15 lede van die hoof rebelle alliansie teen Basjir is reeds in Maart 2014 in hul afwesigheid die doodsvonnis opgel\u00ea.<\/p>\n<p>\u2019n Woordvoerder van die rebellegroep bekend as die beweging vir justisie en gelykheid (JEM) het egter ges\u00ea hulle vertrou nie die regering wat krygsgevangenes en vreedsame betogers om die lewe gebring het nie.<\/p>\n<p>Basjir het in April sy 25-jarige bewind verleng toe hy met meer as 94 persent van die stemme in die land se verkiesing herkies is. Opposisiepartye het die verkiesing geboikot.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Soedan se eerste visepresident, Bakri Hassan Saleh, het Maandag aangedui dat die vonnisse, insluitende die doodsvonnis van gewapende rebelle, opgeskort kan word. Die aanbod is aanvanklik vir die duur van die samespre\u00adkings vir nasionale versoe\u00adning geldig. Die samespre\u00adkings is \u2019n hernude poging deur die regering om \u2019n einde aan gevegte te maak waarin die land &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33393\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Al-Basjir skort doodsvonnisse op in vredespoging&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[20810,5049,11910,20997,2260,14803,18061],"class_list":["post-33393","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-al-basjir","tag-olie","tag-rebelle","tag-samesprekinge","tag-soedan","tag-suid-soedan","tag-vrede"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33393","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33393"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33393\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33393"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33393"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33393"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}