{"id":33378,"date":"2015-08-06T09:12:48","date_gmt":"2015-08-06T07:12:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33378"},"modified":"2015-08-07T08:03:19","modified_gmt":"2015-08-07T06:03:19","slug":"rand-breek-deur-laagtepunt-teen-britse-pond","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33378","title":{"rendered":"Rand breek deur laagtepunt teen Britse pond"},"content":{"rendered":"<p>Die Rand het deur die R20-vlak teen die Britse pond gebreek.<\/p>\n<p>Alle o\u00eb is nou op die Reserwebank om op te tree nadat die Rand &#8216;n nuwe laagtepunt gewys het. <\/p>\n<p>Ekonome s\u00ea &#8216;n depresiasie van die geldeenheid sal inflasie-druk verhoog wat die Reserwebank sal noop om strenger op te tree.<\/p>\n<p>Die Rand het ook tot sy laagste vlak teenoor die Amerikaanse dollar in 14 jaar gedaal. In &#8216;n stadium het die Suid-Afrikaanse geldeenheid teen R12,82 teenoor die dollar verhandel wat die laagste is sedert Desember 2001. <\/p>\n<p>Dit volg op bespiegelinge dat die Amerikaanse Federale Reserwebank aanstaande maand rentekoerse kan verhoog. <\/p>\n<p>Die groep, London Capital verwag dat die Rand binnekort tot R13 rand die dollar kan verswak. <\/p>\n<p>Dit was nie die enigste geldeenheid wat getref is nie. Suid-Korea asook Maleisi\u00eb se twee opkomende mark-geldeenhede het laer gesluit te midde van bespiegelings dat die Amerikaanse Federale Reserweraad rentekoerse sal verhoog wat die vraag na meer riskante bates beperk het.<\/p>\n<p>&#8216;n Geringe styging in oliepryse met effekte wat laer geneig het, is aangeteken.<\/p>\n<p>Die volgende groot faktor wat die mark kan beweeg, sal die Amerikaanse betaalstaatdata wees wat Vrydag vrygestel word. <\/p>\n<p>Syfers toon sterk groei in werksgeleenthede wat &#8216;n gesonder Amerikaanse ekonomie aandui en kan die rand onder groot druk plaas wat ongetwyfeld sal lei tot &#8216;n rentekoersverhoging in September.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Rand het deur die R20-vlak teen die Britse pond gebreek. Alle o\u00eb is nou op die Reserwebank om op te tree nadat die Rand &#8216;n nuwe laagtepunt gewys het. Ekonome s\u00ea &#8216;n depresiasie van die geldeenheid sal inflasie-druk verhoog wat die Reserwebank sal noop om strenger op te tree. Die Rand het ook tot &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33378\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rand breek deur laagtepunt teen Britse pond&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33385,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[5372,20992,20995,20993,11912,1529,20994],"class_list":["post-33378","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-aandele","tag-britse-pond","tag-effekte","tag-geldeenhede","tag-rand","tag-rentekoerse","tag-valutamark"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33378","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33378"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33378\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33385"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33378"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33378"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33378"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}