{"id":33359,"date":"2015-08-05T08:25:23","date_gmt":"2015-08-05T06:25:23","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33359"},"modified":"2015-08-05T08:25:23","modified_gmt":"2015-08-05T06:25:23","slug":"vegvliegtuig-stort-neer-op-siriese-mark","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33359","title":{"rendered":"Vegvliegtuig stort neer op Siriese mark"},"content":{"rendered":"<p>Ten minste 27 mense is Maandag dood en talle beseer toe \u2019n vegvliegtuig van die Siriese weermag in \u2019n besige mark in die rebellevesting in die noordwestelike dorp, Arihe, neergestort het.<\/p>\n<p>Die meeste oorledenes was burgerlikes. Die dorp in die Idlib-provinsie is in Mei deur \u2019n koalisie van Islamitiese insurgente ingeneem.<\/p>\n<p>Die milit\u00eare vliegtuig het \u2019n bom in die hart van die sentrale stad afgegooi waar winkeleienaars besig was om vroegoggend hul winkels te open. Kort daarna het die vliegtuig in die middel van die markgebied neergestort.<\/p>\n<p>Sondag het \u2019n missiel wat deur Siriese regeringsmagte afgevuur is, \u2019n burgerlike woonbuurt in die Sheikh Khodr-woonbuurt van Aleppo getref. Die stad was eens op \u2019n tyd Siri\u00eb se ekonomiese kern. Sedertdien is die stad byna in puin gel\u00ea deur gevegte en tussen regeringsbeheer in die weste en rebellebeheer in die ooste verdeel.<\/p>\n<p>Gevegte tussen regeringsmagte en insurgente van die groep Jaish al Fateh, (weermag van verowering), wat Siri\u00eb se Al-Ka\u00efda beweging, die Nusra Front insluit, het die afgelope tyd in intensiteit in die landelike Idlib-provinsie toegeneem.<\/p>\n<p>Die val van Ariha het insurgente in beheer gelaat van die grootste deel van die Idlib-provinsie, wat aan Turkye grens.<\/p>\n<p>Die meeste van die ryk landbougebied is egter sedertdien swaar deur die magte van pres. Bashar al-Assad gebombardeer in \u2019n teenoffensief om die gebied te herower.<\/p>\n<p>Swaar lugaanvalle word ingespan om die insurgente se opmars in die berge van die Latakia-provinsie te stuit. Die insurgente beweeg al nader aan die kusgebied noord van die hoofstad, Damaskus, wat in regeringshande is.<\/p>\n<p>Siri\u00eb se westelike flank, wat aan sowel die Middellandse See as Libanon grens, huisves Siri\u00eb se belangrikste stede, insluitend Damaskus.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ten minste 27 mense is Maandag dood en talle beseer toe \u2019n vegvliegtuig van die Siriese weermag in \u2019n besige mark in die rebellevesting in die noordwestelike dorp, Arihe, neergestort het. Die meeste oorledenes was burgerlikes. Die dorp in die Idlib-provinsie is in Mei deur \u2019n koalisie van Islamitiese insurgente ingeneem. Die milit\u00eare vliegtuig het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33359\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vegvliegtuig stort neer op Siriese mark&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7670,11969,5361,18066,10641],"class_list":["post-33359","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-burgeroorlog","tag-damaskus","tag-islam","tag-jihadiste","tag-sirie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33359","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33359"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33359\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33359"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33359"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33359"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}