{"id":3329,"date":"2008-11-03T03:07:39","date_gmt":"2008-11-03T03:07:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3329"},"modified":"2008-11-03T03:07:39","modified_gmt":"2008-11-03T03:07:39","slug":"hulp-aan-zim-gaan-opdroog","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3329","title":{"rendered":"Hulp aan Zim gaan opdroog"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die ander skenking van $188 miljoen wat Global Fund wou bewillig en wat Vrydag bespreek word deur hulle raad, gaan ook gekanselleer word indien Zimbabwe nie die eerste bedrag teruggee nie. Zimbawiese amptenare het belowe om die geld terug te gee, maar hulle het blykbaar nie genoeg buitelandse valuta nie. Die direkteur van die fonds s&ecirc; dit lyk asof die geld vir iets anders gebruik is.<\/p>\n<p>  Global Fund het verlede jaar $12,3 miloen aan die Zimbabwiese Reserwebank oorbetaal. Ingeligtes meen dis die Reserwebank wat Mugabe se aanhangers finansier. Die fonds beweer hulle het malariapille aangekoop wat &#39;n kort raklewe het en dit word nie versprei nie. Die versuim, s&ecirc; hulle, is krimineel. Die W&ecirc;reldgesondheidsorganisasie raam die aantal malariagevalle in Zimbabwe op 2,7 miljoen.<\/p>\n<p>  Gideon Gono, goewerneur van die Reserwebank, het hierdie jaar groot uitgawes aangegaan. Die land se regters het nuwe voertuie gekry en satelliettelevisiestelle. Elektroniese banksake is verlede maand opgeskort en daarom kan internasionale organisasies nie meer oorplasings doen nie. Die ongelooflike inflasiekoers maak ook tjekbetalings waardeloos.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/jewelry-sets\/\">wedding jewellery<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kp.ua\/incidents\/587793-v-kharkove-ot-holoda-y-poboev-umer-trekhletnyi-malchyk\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\">Hulp aan Zimbabwe gaan opdroog uit die Weste indien die land nie wys dat dit sy erns is om sy eie mense te help nie. Zimbabwe het $7,3 miljoen se onlangse hulpgeld op ander dinge uitgegee as waarvoor dit bestem is. Global Fund wat Vigs, malaria en tuberkulose wil beveg, het gevra dat die geld teruggegee word omdat Zimbabwe nie by hulle ooreenkoms hou nie.<\/p>\n<p> <\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108],"class_list":["post-3329","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3329","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3329"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3329\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3329"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3329"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3329"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}