{"id":33280,"date":"2015-07-31T07:46:47","date_gmt":"2015-07-31T05:46:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33280"},"modified":"2015-07-31T07:46:47","modified_gmt":"2015-07-31T05:46:47","slug":"jong-vrou-oorleef-plaasaanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33280","title":{"rendered":"Jong vrou oorleef plaasaanval"},"content":{"rendered":"<p>Landelike veiligheidstrukture wat in plek is het heel waarskynlik vroeg vanoggend bygedra dat \u2018n jong vrou op haar plaas by Ficksburg fisiek ongedeerd van &#8216;n plaasaanval afgekom het.<\/p>\n<p>Hoof van die plaaslike veiligheidsreaksiegroep, Jordaan Marais, s\u00ea die jong vrou bly alleen op die plaas en het omstreeks 01:00 gehoor hoe haar huis se agterdeur oopgebreek word.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea sy het haar in die hoofslaapkamer toegesluit en oor \u2018n tweerigtingradio hulp ontbied. Die swart aanvallers het haar slaapkamerdeur oopgebreek, haar gegryp, na buite gedwing en beveel om haar bakkie aan te skakel.<\/p>\n<p>Volgens hom het hulle haar net daar gelos en is met die voertuig weg.<\/p>\n<p>Hy vermoed die gesprekke op die tweerigtingradio het die swart aanvallers die hasepad laat kies.<\/p>\n<p>Marais s\u00ea lede van die reaksiegroep was vinnig op die toneel, terwyl ander na die gesteelde bakkie gesoek het.<\/p>\n<p>Intussen s\u00ea Vrystaatse polisiewoordvoerder Phumelelo Dhlamini \u2018n klag van &#8220;huisroof&#8221; word ondersoek.<\/p>\n<p>Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die bakkie is ook nie teruggevind nie. Dhlamini vra enigiemand met inligting om hul naaste polisiekantoor of die Crime Stop-nommer te bel.<\/p>\n<p>Die vrou se naam is nie bekend nie vir haar eie toekomstige veiligheid.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Landelike veiligheidstrukture wat in plek is het heel waarskynlik vroeg vanoggend bygedra dat \u2018n jong vrou op haar plaas by Ficksburg fisiek ongedeerd van &#8216;n plaasaanval afgekom het. Hoof van die plaaslike veiligheidsreaksiegroep, Jordaan Marais, s\u00ea die jong vrou bly alleen op die plaas en het omstreeks 01:00 gehoor hoe haar huis se agterdeur oopgebreek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33280\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jong vrou oorleef plaasaanval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[16544,7298,20968,6307],"class_list":["post-33280","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-ficksburg","tag-plaasaanval","tag-reaksiemag","tag-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33280","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33280"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33280\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33280"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33280"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33280"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}