{"id":33266,"date":"2015-07-31T07:17:18","date_gmt":"2015-07-31T05:17:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33266"},"modified":"2015-07-31T07:19:09","modified_gmt":"2015-07-31T05:19:09","slug":"obama-sluit-afrika-besoek-af-met-vermanings-en-kritiek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33266","title":{"rendered":"Obama sluit Afrika-besoek af met vermanings en kritiek"},"content":{"rendered":"<p>Pres. Barack Obama het Dinsdag weer &#8216;n woorde-aanval geloods teen Burundi se president.<\/p>\n<p>Die toespraak het aan die einde van Obama se besoek aan Kenia, die geboorteland van sy pa, en Ethiopi\u00eb gekom, het AFP berig.<\/p>\n<p>Obama is die eerste Amerikaanse president in die geskiedenis wat die Afrika-unie (AU) kom toespreek het.<\/p>\n<p>Albei lande is sleutel veiligheidsbondgenote van Amerika in die stryd teen terreur, maar Obama het sowel Kenia as Ethiopi\u00eb oor kwessies soos demokrasie, menseregte en korrupsie uitgedaag.<\/p>\n<p>\u201cAfrika se demokratiese vooruitgang word in gevaar gestel deur leiers wat weier om uit te tree nadat hul termyne ten einde geloop het,\u201d het Obama onder luide applous van sekere dele van die gehoor ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cNiemand behoort lewenslank president te wees nie,\u201d het hy ges\u00ea en verduidelik dat hy daarna uitsien om oor 18 maande die tuig neer te l\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cEk geniet my werk, maar ingevolge ons grondwet kan ek myself nie weer verkiesbaar stel nie. Ek dink dat ek \u2019n redelike goeie president is. Indien ek weer sou staan vir president kan ek wen, maar ek sal nie.\u201d<\/p>\n<p>\u201cEk verstaan nie hoekom mense so lank wil aanbly nie, veral as hulle genoeg geld het,\u201d het hy ges\u00ea. Hy het ook ges\u00ea dat niks Afrika se ekonomiese potensiaal vinniger sou ontsluit as om \u201cdie kanker van korrupsie\u201d uit te roei nie.<\/p>\n<p>Obama het Burundi se pres. Pierre Nkurunziza, wie se geslaagde aanspraak op \u2019n derde termyn weke se onluste in die land ontketen het, uitgesonder as \u2019n voorbeeld van die gevare om in \u2019n pos aan te bly en die risiko vir \u201constabiliteit en konflik\u201d te loop.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Barack Obama het Dinsdag weer &#8216;n woorde-aanval geloods teen Burundi se president. Die toespraak het aan die einde van Obama se besoek aan Kenia, die geboorteland van sy pa, en Ethiopi\u00eb gekom, het AFP berig. Obama is die eerste Amerikaanse president in die geskiedenis wat die Afrika-unie (AU) kom toespreek het. Albei lande is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33266\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama sluit Afrika-besoek af met vermanings en kritiek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33268,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4112,8778,6726,2300,20965,20964,2848],"class_list":["post-33266","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika","tag-afrika-unie","tag-barack-obama","tag-korrupsie","tag-kritiek","tag-vermanings","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33266","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33266"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33266\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33268"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33266"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33266"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33266"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}