{"id":33258,"date":"2015-07-30T07:54:43","date_gmt":"2015-07-30T05:54:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33258"},"modified":"2015-07-30T07:54:43","modified_gmt":"2015-07-30T05:54:43","slug":"duitser-vermoedelik-agter-somaliese-bomaanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33258","title":{"rendered":"Duitser vermoedelik agter Somaliese bomaanval"},"content":{"rendered":"<p>Aanvanklike inligting in die voortgesette ondersoek na die hotelbom in die Somaliese hoofstad, Mogadisjoe, dui daarop dat die bomaanvaller waarskynlik \u2019n Somalies-gebore Duitse burger was, het AFP berig.<\/p>\n<p>Hy het met \u2019n vragmotor vol plofstof in die hotel ingejaag. DNS-toetse word nou op die oorblyfsels van die oorskot van die bomaanvaller gedoen. Regeringsbronne s\u00ea die vermeende bomaanvaller het die afgelope paar jaar in Somali\u00eb gewoon.<\/p>\n<p>Verskeie Somali\u00ebrs met dubbele burgerskap het in die verlede selfmoordbomaanvalle uitgevoer. In Februarie het \u2019n Nederlands-Somaliese man en vrou hulself in Mogadisjoe se Central Hotel opgeblaas en die lewe van minstens 25 mense ge\u00ebis.<\/p>\n<p>In 2008 het die eerste Amerikaanse selfmoordbomaanvaller, die 26-jarige Amerikaans-Somaliese burger Shirwa Ahmed, homself in Puntland in die noorde van Somali\u00eb opgeblaas.<\/p>\n<p>Die Al-Ka\u00efda-\u00adgeaffilieerde Al-Sjabaab-terreurorganisasie het \u2019n lang geskiedenis waarin geradikaliseerde lede van Somali\u00eb se wydverspreide diaspora asook buitelandse vegters gelok word.<\/p>\n<p>Die groep veg om die Westers-gesteunde regering in Mogadisjoe omver te werp.<\/p>\n<p>Die M\u00fcnchense tydskrif &#8220;Focus&#8221; het vroe\u00ebr berig dat sowat 15 Duitsers tans in Somali\u00eb saam met die terreurgroep Al-Sjabaab veg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Aanvanklike inligting in die voortgesette ondersoek na die hotelbom in die Somaliese hoofstad, Mogadisjoe, dui daarop dat die bomaanvaller waarskynlik \u2019n Somalies-gebore Duitse burger was, het AFP berig. Hy het met \u2019n vragmotor vol plofstof in die hotel ingejaag. DNS-toetse word nou op die oorblyfsels van die oorskot van die bomaanvaller gedoen. Regeringsbronne s\u00ea die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33258\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitser vermoedelik agter Somaliese bomaanval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33259,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5227,14027,14896,10255,7829],"class_list":["post-33258","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-duitsland","tag-mogadisjoe","tag-selfmoordbomaanval","tag-somalie","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33258","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33258"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33258\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33259"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33258"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33258"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33258"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}