{"id":33235,"date":"2015-07-29T09:54:10","date_gmt":"2015-07-29T07:54:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33235"},"modified":"2015-07-29T09:54:10","modified_gmt":"2015-07-29T07:54:10","slug":"al-sjabaab-aanval-eis-13-lewens","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33235","title":{"rendered":"Al-Sjabaab-aanval eis 13 lewens"},"content":{"rendered":"<p>Al-Sjabaab se selfmoordbomaanval op \u2019n hotel in Mogadisjoe Sondag het die lewe van minstens 13 mense ge\u00ebis, het AFP berig.<\/p>\n<p>Die Jazeera Palace-hotel\u00ad is die tuiste van die diplomatieke sendings van China, Katar en die Verenigde Arabiese Emirate in Somali\u00eb en gewild onder Somaliese regerings\u00adamptenare en buitelandse besoekers.<\/p>\n<p>Beijing het gister ges\u00ea een van die land se ambassadepersoneel is dood en drie is in die aanval beseer.<\/p>\n<p>Troepe van die Afrika-unie se magte het gehelp om oorlewendes, insluitende Kenia se ambassadeur in Somali\u00eb, na veiligheid te neem.<\/p>\n<p>Die hotel was in die verlede ook \u2019n teiken van Al-Sjabaab. In 2012 het selfmoordbomaanvallers die hotel bestorm terwyl pres. Hassan Sheikh Mohamud binne was.<\/p>\n<p>\u201cHierdie was \u2019n aanval op \u2019n simbool. Die Jazeera-\u00adhotel was \u2019n plek waar die internasionale gemeenskap en hul eweknie\u00eb in Somali\u00eb ver\u00adgader het.<\/p>\n<p>\u201cEk het egter \u2019n bood\u00adskap vir die terroriste: Die Jazeera Palace sal herbou word. Dit is hoe ons op gewetenlose aanvalle soos hierdie reageer. Soos dit dikwels die geval is, is ons internasionale kollegas daar om te help as onskuldige Somali\u00ebrs beseer word,\u201d het Mohamud ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens Al-Sjabaab was die aanval in weerwraak vir die \u201cdood van dosyne onskuldige burgerlikes\u201d verlede week toe Ethiopiese magte Al-Sjabaab-basisse in die suide van Somali\u00eb aangeval het.<\/p>\n<p>Die hotel is aan flarde geruk deur die ontploffing wat die kant van die sesverdieping-gebou in puin gel\u00ea het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Al-Sjabaab se selfmoordbomaanval op \u2019n hotel in Mogadisjoe Sondag het die lewe van minstens 13 mense ge\u00ebis, het AFP berig. Die Jazeera Palace-hotel\u00ad is die tuiste van die diplomatieke sendings van China, Katar en die Verenigde Arabiese Emirate in Somali\u00eb en gewild onder Somaliese regerings\u00adamptenare en buitelandse besoekers. Beijing het gister ges\u00ea een van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33235\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Al-Sjabaab-aanval eis 13 lewens&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33236,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17914,5311,5885,10255,7829],"class_list":["post-33235","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bomaanval","tag-china","tag-kenia","tag-somalie","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33235","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33235"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33235\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33236"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33235"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33235"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33235"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}