{"id":33216,"date":"2015-07-29T09:21:10","date_gmt":"2015-07-29T07:21:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33216"},"modified":"2015-07-29T10:05:26","modified_gmt":"2015-07-29T08:05:26","slug":"krieketspeler-groet-tutu-weer-in-hospitaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33216","title":{"rendered":"Krieketreus groet, Tutu weer in hospitaal"},"content":{"rendered":"<p>Clive Rice, oudkrieketkaptein van Suid-Afrika en Transvaal is Dinsdag oorlede.<\/p>\n<p>Die 66-jarige Rice is in Maart in Indi\u00eb geopereer om &#8216;n gewas in sy brein te verwyder. &#8216;n Neurochirurg in Suid-Afrika het hom egter met sy terugkeer ingelig dat daar niks meer is wat hulle vir hom kan doen nie.<\/p>\n<p>Die Krieketraad se uitvoerende hoof, David Richardson, s\u00ea Rice was een van krieket se grotes en een van die beste veelsydige spelers wat die spel opgelewer het.<\/p>\n<p>Rice het nie doekies omgedraai oor die afgelope drie dekades se leuens, dubbele standaarde en omgekeerde rassisme in die land nie.<\/p>\n<p>Hy het vir opslae gesorg in 2004 toe hy ges\u00ea het raspolitiek in sport sleep die land af na die vlak van Zimbabwe.<\/p>\n<p>Rice, beroof van &#8216;n speelkans weens die isolasie van Suid-Afrika se toetskrieket, het ges\u00ea wit spelers word uit die land gedryf in groot getalle want &#8220;hier geen toekoms nie&#8221;.<\/p>\n<p>Intussen is die Anglikaanse aartsbiskop Desmond Tutu, 83, weer in die hospitaal opgeneem, &#8216;n week nadat hy ontslaan is.<\/p>\n<p>Hy is verlede Dinsdag uit die hospitaal ontslaan nadat hy vir &#8216;n longaandoening behandel is. Sy dokters het dit egter nodig geag om hom weer in die hospitaal op te neem vir waarneming.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nSy toestand hou glo nie verband hou met sy behandeling vir prostaatkanker nie. Sy onkoloog het ges\u00ea sy antigeenvlakke is beveredigend.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nDit is nie duidelik of die jongste behandeling om longinfeksie te behandel &#8216;n sukses was nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Clive Rice, oudkrieketkaptein van Suid-Afrika en Transvaal is Dinsdag oorlede. Die 66-jarige Rice is in Maart in Indi\u00eb geopereer om &#8216;n gewas in sy brein te verwyder. &#8216;n Neurochirurg in Suid-Afrika het hom egter met sy terugkeer ingelig dat daar niks meer is wat hulle vir hom kan doen nie. Die Krieketraad se uitvoerende hoof, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33216\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Krieketreus groet, Tutu weer in hospitaal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33239,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20945,20943,7488,21115,20944],"class_list":["post-33216","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-breingewas","tag-clive-rice","tag-desmond-tutu","tag-c79-krieket","tag-longinfeksie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33216","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33216"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33216\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33239"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33216"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33216"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33216"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}