{"id":33181,"date":"2015-07-27T09:08:07","date_gmt":"2015-07-27T07:08:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33181"},"modified":"2015-07-27T09:08:07","modified_gmt":"2015-07-27T07:08:07","slug":"obama-kom-in-ethiopie-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33181","title":{"rendered":"Obama kom in Ethiopi\u00eb aan"},"content":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse president, Barack Obama het in Ethiopi\u00eb aangekom vir die tweede been van sy besoek aan Afrika, het RSG berig.<\/p>\n<p>Samesprekings oor terreur in Oos-Afrika gaan na verwagting hoog op die agenda wees, met duisende Ethiopiese soldate wat deel vorm van &#8216;n vredesmag teen al-Shabaab militante in Somali\u00eb. <\/p>\n<p>Dit volg na &#8216;n ontploffing gister by &#8216;n hotel in die Somaliese hoofstad Mogadishu, waarin minstens dertien mense dood en meer as 40 gewond is. <\/p>\n<p>Al-Shabaab het aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar. Obama het tydens sy besoek aan Kenia die naweek gepraat oor die bedreiging wat die militante groep inhou, en die vordering wat reeds deur Afrika Unie-magte gemaak is.<\/p>\n<p>Obama sal met die Ethiopiese eerste minister, Hailemariam Desalegn en die President, Mulatu Teshome vergader. <\/p>\n<p>Hy gaan na verwagting ook die Afrika Unie se hoofkwartiere in Addis Ababa besoek, en met die voorsitter van die AU kommissie, Nkosazana Dlamini-Zuma vergader.<\/p>\n<p>Obama se reis na Kenia gereis is sy eerste besoek sedert hy president geword het, aan die vader\u00adland van sy beweerde pa.<\/p>\n<p>Hy sal van Kenia na Addis Abeba reis en die eerste Amerikaanse president word om Etiopi\u00eb te besoek.<\/p>\n<p>\u201cOndanks vele uitdagings wat die vasteland in die gesig staar, is Afrika \u2019n dinamiese plek met van die vinnigste groeiende markte in die w\u00eareld en wat uitsonderlike mense het,\u201d het Obama vroe\u00ebr ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die vasteland \u201chet die potensiaal om die volgende sentrum van globale ekonomiese groei te wees\u201d. Obama het gepraat by \u2019n geleentheid waar die Amerikaanse wet op groei en geleenthede in Afrika (AGOA) herdenk is. Die handelswetgewing is daarop gemik om Afrika te help om vooruitstrewend te raak.<\/p>\n<p>Hy het voorbeelde genoem van prestasies gedurende sy termyn as president wat op beter betrekkinge tussen Washington en Afrika gemik is.<\/p>\n<p>\u201cOns het Amerikaanse uitvoere vermeerder. Ons het geskiedkundige inisia\u00adtiewe van stapel gestuur om handel en beleggings, gesondheid, voedselsekuriteit en landbouontwikkeling te bevorder en elektrifisering uitgebrei,\u201d het Obama ges\u00ea.<\/p>\n<p>Obama se besoek aan Afrika die week is sy vierde sedert hy president geword het, meer as enige ander Amerikaanse president. \u201cAs jou naam Barack Obama is, dink ek dit maak sin,\u201d het hy geskerts.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse president, Barack Obama het in Ethiopi\u00eb aangekom vir die tweede been van sy besoek aan Afrika, het RSG berig. Samesprekings oor terreur in Oos-Afrika gaan na verwagting hoog op die agenda wees, met duisende Ethiopiese soldate wat deel vorm van &#8216;n vredesmag teen al-Shabaab militante in Somali\u00eb. Dit volg na &#8216;n ontploffing gister &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33181\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama kom in Ethiopi\u00eb aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17471,6726,13478,5885,7829,2848],"class_list":["post-33181","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-agoa","tag-barack-obama","tag-ethiopie","tag-kenia","tag-terreur","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33181","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33181"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33181\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33181"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33181"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33181"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}