{"id":33179,"date":"2015-07-27T09:03:47","date_gmt":"2015-07-27T07:03:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33179"},"modified":"2015-07-27T09:03:47","modified_gmt":"2015-07-27T07:03:47","slug":"namibiese-kragvoorsiener-dank-bestuurslede-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33179","title":{"rendered":"Namibiese kragvoorsiener dank bestuurslede af"},"content":{"rendered":"<p>NamPower se besturende direkteur en twee ander senior bestuurders is summier deur die maat\u00adskappy se sekretariaat in kennis gestel dat hulle hangende \u2019n dissiplin\u00eare ondersoek, geskors word.<\/p>\n<p>Die bestuurende direkteur wat aanges\u00ea is om sy kantoor te ontruim sodat die slotte verander kan word, kon ook nie telefonies bereik word nie.<\/p>\n<p>Die voorsitter van die direksie, wou nie die kwessie bespreek nie en het \u2019n navraag van die Republikein oor die skorsings met \u2019n ferm \u201cgeen kommentaar\u201d kortgeknip.<\/p>\n<p>Volgens \u2019n ingeligte bron hou die skorsings verband met \u2019n betaling van nagenoeg N$30 miljoen aan KPMG vir \u2019n ondersoek na die kommersi\u00eble lewensvatbaarheid van die nasio\u00adnale kragvoorsiener se beplande 250 MW-kragopwekkingsprojek. Die aanvanklike koste vir di\u00e9 tender aan KPMG was sowat N$2,4 miljoen.<\/p>\n<p>Die tender ten bedrae van N$4 miljard vir di\u00e9 250 MW-aanleg is in Desember verlede jaar aan Xaris Energy toegeken. <\/p>\n<p>Republikein verneem dat hoewel die forensie ouditverslag wat deur Saunderson and Company na die KPMG-tender ongerymdhede uitwys, dit te make het met verkeerde prosedures wat gevolg is, eerder as kwaadwillige optrede deur die geskorstes.<\/p>\n<p>\u201cDie skorsings is niks anders as \u2019n \u00adheksejag nie. KPMG se ondersoek het al oorgegaan in die tweede fase wat meer met verkryging te make gehad het.<\/p>\n<p>\u201cDaarom is die konsultante heelwat meer as die aanvanklike N$2,4 miljoen betaal, wat in elk geval net \u2019n voorlopige bedrag vir fase een was,\u201d s\u00ea \u2019n ingeligte bron.<\/p>\n<p>Intussen het mnr. Calle Schlettwein, minister van finansies, by navraag ges\u00ea aanbevelings oor wat Namibi\u00eb in die kort termyn moet doen om te verseker dat die tekort aan elektrisiteit in die land binne die volgende 12 tot 18 maande aangevul kan word, sal op 15 Augustus aan die regering gemaak word.<\/p>\n<p>Die Namibiese regering het intussen opdrag gegee dat kundiges aangestel word vir \u2019n onafhanklike evaluering van NamPower se beplande projekte.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>NamPower se besturende direkteur en twee ander senior bestuurders is summier deur die maat\u00adskappy se sekretariaat in kennis gestel dat hulle hangende \u2019n dissiplin\u00eare ondersoek, geskors word. Die bestuurende direkteur wat aanges\u00ea is om sy kantoor te ontruim sodat die slotte verander kan word, kon ook nie telefonies bereik word nie. Die voorsitter van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33179\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Namibiese kragvoorsiener dank bestuurslede af&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20926,20925,20927,19439,6831,19283],"class_list":["post-33179","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afdankings","tag-forensiese-ouditverslag","tag-kpmg","tag-kragvoorsiener","tag-namibie","tag-nampower"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33179","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33179"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33179\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33179"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33179"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33179"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}