{"id":33147,"date":"2015-07-24T08:30:08","date_gmt":"2015-07-24T06:30:08","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33147"},"modified":"2015-07-24T08:37:00","modified_gmt":"2015-07-24T06:37:00","slug":"italie-spanje-vat-isis-ondersteuners-vas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33147","title":{"rendered":"Swede, Itali\u00eb, Spanje vat ISIS-ondersteuners vas"},"content":{"rendered":"<p>Sweedse owerhede het twee burgers in hegtenis geneem op die vermoede van terrorisme-verwante oortredings.<\/p>\n<p>Die Sweedse veiligheidspolisie het &#8216;n lasbrief vir &#8216;n derde verdagte uitgereik. Hullle het Donderdag ges\u00ea dat hulle die twee Sweedse burgers daarvan verdink van terreurdade, insluitende moord in Siri\u00eb in 2013.<\/p>\n<p>Die twee persone is in hegtenis geneem in G\u00f6teborg.<\/p>\n<p>Die Sweedse Minister van Binnelandse Sake Anders Ygeman s\u00ea die arrestasies is &#8220;baie bemoedigend.&#8221; Ygeman het bygevoeg dat die saak die eerste keer is dat militante wat na die buiteland reis om terrorisme te pleeg, deur Sweedse howe aangekla word.<\/p>\n<p>Sowat 300 Swede het reeds in Siri\u00eb en Irak by militante terreurgroepe soos ISIS aangesluit.<\/p>\n<p>Die polisie in Itali\u00eb het ook di\u00e9 week \u2019n Tunisi\u00ebr en man van Pakistan in hegtenis geneem wat daarvan verdink word dat hulle die Islamitiese Staat (ISIS) steun en aanvalle in di\u00e9 land beplan.<\/p>\n<p>Die mans is in Brescia, \u2019n klein dorpie naby Milaan, Lombardye, gearresteer, het die polisie in \u2019n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die 35-jarige Tunisi\u00ebr het volgens die polisie op Twitter \u201cdreigemente geplaas en dit as komende van die Islamitiese Staat onderteken\u201d. Bekende landmerke soos die Colosseum in Rome en die katedraal in Milaan is saam met die boodskappe geplaas.<\/p>\n<p>Di\u00e9 land se veiligheidsmagte is reeds maande lank op \u2019n gereedheidsgrondslag uit vrees vir aanvalle op ambassades, kerke, die Vatikaan en ander plekke wat baie toeriste lok.<\/p>\n<p>Intussen het die polisie in Spanje &#8216;n man in hegtenis geneem wat vroue werf om te stuur na gebiede onder beheer van ISIS in Siri\u00eb. <\/p>\n<p>Die ministerie van binnelandse sake het in &#8216;n verklaring ges\u00ea die 29-jarige Spanjaard is in hegtenis geneem Woensdag in Melilla, een van die twee Spaanse enklawestede in die noordweste van Afrika.<\/p>\n<p>Beide Itali\u00eb en Spanje probeer om ISIS-verwante terrorisme te keer.<\/p>\n<p>Spanje het hierdie jaar sowat 50 vermeende jihadi militante en werwers in hegtenis geneem.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sweedse owerhede het twee burgers in hegtenis geneem op die vermoede van terrorisme-verwante oortredings. Die Sweedse veiligheidspolisie het &#8216;n lasbrief vir &#8216;n derde verdagte uitgereik. Hullle het Donderdag ges\u00ea dat hulle die twee Sweedse burgers daarvan verdink van terreurdade, insluitende moord in Siri\u00eb in 2013. Die twee persone is in hegtenis geneem in G\u00f6teborg. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33147\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swede, Itali\u00eb, Spanje vat ISIS-ondersteuners vas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4869,17039,7546,16014,8716,7829],"class_list":["post-33147","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-eu","tag-isis","tag-italie","tag-jihad","tag-spanje","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33147","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33147"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33147\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33147"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33147"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33147"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}