{"id":33106,"date":"2015-07-22T07:41:05","date_gmt":"2015-07-22T05:41:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33106"},"modified":"2015-07-22T07:41:05","modified_gmt":"2015-07-22T05:41:05","slug":"trump-losvoor-ten-spyte-van-mccain-opmerkings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33106","title":{"rendered":"Trump losvoor ten spyte van McCain-opmerkings"},"content":{"rendered":"<p>Die miljard\u00ear Donald Trump, wat hom as presidentskandidaat vir die Republikeinse party in die 2016 Amerikaanse presidentsverkiesing beskikbaar gestel het, het byna twee keer die ondersteuning van sy naaste teenstander.<\/p>\n<p>Alhoewel sy onlangse uitlatings hom die argwaan van baie van sy partygenote op die hals gehaal het, was Trump se kritiek teen John McCain baie gewild by kiesers.<\/p>\n<p>Hy het onvriendelike uitlatings oor die 2008 Republikeinse presidentskandidaat, senator McCain, gemaak en aangevoer dat hy \u201cnet gepraat het en niks gedoen het\u201d om die lot van milit\u00eare veterane te verbeter nie. <\/p>\n<p>Hy het ook ges\u00ea hy het meer bewondering vir diegene wat dit regkry om nie as krysgevangene geneem te word nie.<\/p>\n<p>McCain het meer as vyf jaar in \u2019n krygsgevangenekamp in Vi\u00ebtnam deurgebring nadat sy vliegtuig afgeskiet is en hy is gemartel. McCain het ook geweier\u00ad om v\u00f3\u00f3r medekrygsgevangenes vry\u00adgelaat te word.<\/p>\n<p>Ondanks kritiek van mede-\u00adRepublikeine, is amptenare van die party bekommerd om kiesers te verloor wat aangetrokke is tot Trump se supersterstatus. <\/p>\n<p>Meningspeilings van die wedloop om die party se nominasie toon dat Trump steeds boaan die lys van Republikeinse aanspraakmakers is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die miljard\u00ear Donald Trump, wat hom as presidentskandidaat vir die Republikeinse party in die 2016 Amerikaanse presidentsverkiesing beskikbaar gestel het, het byna twee keer die ondersteuning van sy naaste teenstander. Alhoewel sy onlangse uitlatings hom die argwaan van baie van sy partygenote op die hals gehaal het, was Trump se kritiek teen John McCain baie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33106\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Trump losvoor ten spyte van McCain-opmerkings&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[12519,10032,20900,12241,20899,12955],"class_list":["post-33106","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-john-mccain","tag-kandidaat","tag-krygsgevangene","tag-republikeine","tag-trump","tag-vietnam"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33106","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33106"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33106\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33106"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33106"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33106"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}