{"id":33103,"date":"2015-07-22T08:20:41","date_gmt":"2015-07-22T06:20:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33103"},"modified":"2015-07-22T08:46:49","modified_gmt":"2015-07-22T06:46:49","slug":"gelukwensinge-stroom-in-vir-afrikanervrou-wat-swart-huisrower-doodskiet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33103","title":{"rendered":"Gelukwensinge stroom in vir Afrikanervrou wat swart huisrower doodskiet"},"content":{"rendered":"<p>Nadat Beeld &#8216;n berig geplaas het oor &#8216;n vrou wat &#8216;n swart huisrower naby Mooinooi in Noordwes doodgeskiet het, stroom gelukwensinge steeds van lesers in. Tina du Toit het in &#8216;n hangkas weggekruip, maar kans gehad om haar rewolwer vanuit die kluis te gaan haal terwyl rowers die res van haar gesin, waaronder haar &#8220;hoogswanger&#8221; dogter en skoonseun, met &#8216;n koevoet, mes en pistool\u00a0aangehou het.<\/p>\n<p>Tina du Toit s\u00ea: \u201cEk kon sien hoe loop een van hulle verby die kas na my man toe. Hy dwing hom toe op sy knie\u00eb. \u2018Ek skiet jou vrek, jou wit Boer,\u2019 het een vir hom ges\u00ea terwyl hy die kabel om sy gewrigte probeer bind het. Hy was aggressiewer as die ander,\u201d het Tina ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cHy kon dit nie regkry (om die kabel vas te bind) nie en het reguit na die kas gekom. Ek het die rewolwer reg gehou. Hy het in die kas begin grawe. Ek het die rewolwer reg gehou en hom vol in die gesig getref. Ek skiet hom toe weer \u2019n keer in die gesig,\u201d het Tina ges\u00ea en begin huil.<\/p>\n<p>Die koerant berig verder:<\/p>\n<blockquote><p>Die ander twee het weggehardloop toe hulle die skote hoor.<\/p>\n<p>\u201cEk lees elke dag op Facebook van die plaasaanvalle en ek het elke keer gebid en gevra dat die Here my gesin moet beskerm en my in beheer moet plaas.\u201d<\/p>\n<p>Tina is verbaas oor hoe kalm sy was.<\/p>\n<p>\u201cEk het God binne-in my gevoel toe ek daar in die kas gel\u00ea en wag het. Ek is so God-dankbaar-bly my gesin is orraait. My hele gesin kon voor my o\u00eb uitgewis gewees het.\u201d<\/p>\n<p>Sy is ook bang haar gesin se beproewing is nie verby nie.<\/p>\n<p>\u201cNou leef ek met die vrees dat hulle kan terugkom. Hulle het die een wat ek doodgeskiet het 12 keer probeer bel \u2013 sy foon was nog by hom.\u201d<\/p>\n<p>Sy het nog nie \u2019n verklaring by die polisie afgel\u00ea nie weens die erge skok. Haar rewolwer is wel in die polisie se besit.<\/p>\n<p>\u201cEk gaan nie sonder my rewolwer terug na die huis toe nie. As dit nie vir daai rewolwer was nie, was my hele gesin vermoor\u2009.\u2009.\u2009. Ek vrees wat voorl\u00ea.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>Daar woed iets van &#8216;n oorlog in die gebied tussen Rustenburg en Brits waar mnr. Braam Blignaut verlam is toe hy &#8216;n week gelede deur huisaanvallers geskiet is.<\/p>\n<p>Op Netwerk24 se Disqus-kommentaarblad het lesers geesdriftig op Tina du Toit se optrede gereageer deur te s\u00ea:<\/p>\n<blockquote><p>Pieter du Toit: Mooi so Tina ons is trots opjou, mag Jesus vir julle styf in die holte van Sy hand bewaar En ek glo dat Hy engele opdrag sal gee om julle te bewaar. Vrede.<\/p>\n<p>Frans van der westhuizen:\u00a0UITSTEKEND, welgedaan, bravo, uiteindelik, mooi so. Mense dit is julle enigste uitweg want di polisie is hopeloos. Help en beskerm julle self. De hel met die res. Hoop dit gebeur sommer vele meer kere sodat hierdie kriminele tweekeer sal dink. Mooi so Tina jy behoort n goue medalje te kry vir jou braafheid. Ek is baie be\u00efndruk.<\/p>\n<p>Great Dane:\u00a0Welgedaan Tina. Die ander twee sal verseker tweekeer dink voordat hulle wil teruggaan. As die polisie hulle sout werd is behoort hulle die twee op te spoor deur die selfoon oproepe.<\/p>\n<p>Charl Hattingh:\u00a0Mooi. Gee daai dame &#8216;n pallet vol Bell&#8217;s. Ons het meer suke mense nodig.<\/p>\n<p>Riaan van Zyl:\u00a0Wel, een van die drie sal dit nie weer doen nie. Sterkte.<\/p>\n<p>Carl Jordaan:\u00a0Tina, baie sterkte, julle is deur hel, en het dit oorleef. Julle behoort almal vir berading te gaan, dit is nie maklik om na so n slegte ervaring net weer normaal aan te gaan nie. Ons as Suid-Afrikaners is getraumatiseer, ons is stukkend, ons is kwaad, maar die wat verantwoordelik is vir wet en orde, voel vere.<\/p>\n<p>7&#215;57 M:\u00a0Hoe kan die polisie die rewolwer by die vrou afneem? Dis nog n onding wat moet stop. Hulle besluit seker nog of sy van &#8221; moord&#8221; aangekla moet word. Die staat behoort sulke slagoffers van geweldadige misdaad persoonlik te beskerm tot die ander vuilgoed agter tralies is.<\/p>\n<p>Pieter Muller:\u00a0Beslis goeie nuus vir n slag, jy het geen rede om sleg te voel nie, daardie uitvaagsel het geen nut op hierdie planeet gehad nie. Net jammer die ander twee is ook nie bokveld toe gestuur nie!<\/p>\n<p>David Potgieter:\u00a0En wat doen Stortkop? Draai net sy kop weg! hehehehehehe!!!! Dit is mos wat hy wou gehad het toe hy &#8216;n jong man was.<\/p>\n<p>JJ Olivier:\u00a0sommer 2 keer indie gesig!!..dis tyd dat die afrikaaner begin terug baklei &#8230;ons mense word gemartel op plase en roof is soos brood en melk koop dit geneur met almal!..skiet die blksems!!!!!!<\/p>\n<p>Mimi SWART:\u00a0As geweld met geweld begroet word sal die booswigte minder &#8220;mak&#8221; wees om hulle bose planne uit te voer. It takes two to tango&#8221;.<\/p>\n<p>Susan Neethling: 10 uit 10 Tina!! God was verseker met julle!! Ons glo en vertrou die kleinding sal een van die dae gebore word sonder enige komplikasies&#8230;Sterkte vorentoe!! Kry nog wapens indien die Polisie nie die spesifieke wapen wil terug gee nie&#8230;elke tweede dag &#8216;n aanval in Mooinooi se omgewing veral op die kleinhoewes&#8230;<\/p>\n<p>A Conradie:\u00a0Ja, maar nou het die polisie haar wapen. Hulle kan hulself vir n tyd lank nie beskerm.<\/p>\n<p>Clarence Hewson:\u00a0Kan iemand se hoekom die polisie iemand se wapen vat na wat ooglopend n situasie van selfverdediging was? En hoe lank mag hulle die wapen hou? Want daardie mense kan nou nie terug gaan na hulle huis toe nie omdat hulle hulself nie kan verdedig nie en twee van die aanvallers loop nog los.<\/p>\n<p>D Roeder:\u00a0As die polisie &#8216;n misdaad ondersoek of selfs &#8216;n ondersoek doen om &#8216;n geregtelike ondersoek te hou mag hulle die wapen neem om dit te laat toets. Ballistiese toetse ondermeer van die koeelpunte wat uit die kop van die dooie rower gekry is. Daar moet formeel bewys word dat die wapen die koeel afgevuur het. Dit kan weke vat want die ondersoeke deesdae is nie van die doetreffendste nie. Dis nie onmoontlik dat &#8216;n rassistiese p[olisieman swal probeer om haar van moord aan te kla nie. Popcru hou nie daarvan dat witmnense hulleself verdedig nie.<\/p>\n<p>Hennie DE BEER:\u00a0Ek stem saam met Andre &#8211; die foto kan `n heel verkeerde boodskap uitstraal. Die feit dat almal ook nou weet dat hulle deur die polisie ontwapen is maak die risiko nou soveel groter. Welgedaan Mev. du Toit &#8211; jou blitsvinnige reaksie het beslis leeue moed en `n koel kop geverg.<\/p>\n<p>Billy Augustyn:\u00a0Pragtig, Mevrou!!!<\/p>\n<p>Willem Liebenberg:\u00a0Is daar nog iemand wat wil beweer dat daar geen rassisme betrokke is by plaasaanvalle nie? Ek glo nie! Maar laat een swartetjie nou enigsins iets oorkom &#8211; boeta, dan is daar nou vir jou moelilikheid.<\/p>\n<p>Die Bronx:\u00a0Sien jy, Willem? Daar verwyder Netwerk 24 my kommentaar. Seker omdat hulle dit &#8220;rassisties&#8221; vind. Maar gereeld plaas hulle berigte van mense wat ontken dat hierdie aanvalle ook, soos weereens bewys deur hierdie aanvallers se dreigement: &#8220;Ek sal jou doodskiet, jou wit Boer&#8221;, rasgedrewe is. As hierdie vrou nou na die aanvaller se ras sou verwys het voordat sy hom geskiet het sou d\u00edt seker rassisme gewees het, Maar nie as &#8216;n swart aanvaller na sy slagoffer se ras verwys in &#8216;n doodsdreigement nie. Dit is tyd dat ons deurlopend na hierdie aanvalle begin verwys as &#8220;genocidal attacks&#8221;.<\/p>\n<p>pieter van zyl:\u00a0Pragtig dametjie. As die regering nie die doodstraf wil terugbring nie, moet ons maar self die doodstraf uitvoer.<\/p>\n<p>Witbanker:\u00a0As die polisie enige integriteit het, sal hulle haar pistool aan haar teruggee. Hulle sal ook sorg dat die booswigte gevang word en agter tralies BLY sonder borg. Dit is seker nie vergesog nie dat hulle haar nou gaan aankla van moord.<\/p>\n<p>Pieter Labuschagne:\u00a0In die gesig! Briljant!<\/p>\n<p>RINA MYNHARDT:\u00a0Dapper vrou! Jy verdien voorwaar medalje! Baie sterkte vorentoe!<\/p>\n<p>LOURENS KRITZINGER: UITSTEKEND! ALMAL IS GATVOL VIR MISDAAD! GOD IS VIR ONS,WIE KAN TEEN ONS WEES?<\/p>\n<p>Ansie Schlebusch:\u00a0Mooi so, Tina &#8211; baie dankbaar julle is almal veilig. Gaan eis jou pistool onmiddellik terug &#8211; kry &#8216;n hofbevel indien nodig. Dis sommer twak dat hulle jou pistool konfiskeer as jy duidelik uit noodweer opgetree het.<\/p>\n<p>A VAN JAARSVELD:\u00a0Dit is standaardprosedure. Die ballistiese deskundiges moet die doppie en vuurwapen met bewyse aan die misdaadtoneel kan verbind vir die geregtelike doodsondersoek.<\/p>\n<p>Pieter Brummer:\u00a0Goed kopgehou. Sterkte vir julle. Sonder om negatief te wees &#8211; wat het die rewolwer in die kluis gesoek?. Daar is daagliks nuus oor hoewe en plaas aanvalle en nog steeds is ons mense nie paraat nie. As jy tuis is hoor jou vuurwapen by jou nie in die kluis nie. Ek is baie blt dinge het goed uitegwerk en dat julle veilg is.<\/p>\n<p>vettie gouws:\u00a0Dit is verskriklik. Mens moet bid vir veiligheid en dan moet mens bid dat die Here jou sal vergeef dat jy iemand doodskiet om jou eie gesin te beskerm. Mens weet nie meer watter kant toe nie.<\/p>\n<p>Karin Burger:\u00a0Wanneer gaan ons mense op plase,kleinhoewes en selfs in dorpe en stede leer dat die belangrikste deel om jouself en jou gesin te beskerm is om n doeltreffende vroee waarskuwing stelsel te he wat 100% werk. Al die vuurwapens in die wereld gaan jou niks help as jy en jou gesin verras word nie.<\/p>\n<p>Leana Jooste:\u00a0Dank die Vader Hy het jou wel in beheer geplaas en jou gebede geanwoord. Dit was of hulle of jy en jou gesin, jy het gedoen waarvoor jy Krag ontvang het en hoef nie skuldig te voel nie. Jy is &#8216;n heldin. All sterkte vorentoe vir jou en jou gesin.<\/p>\n<p>Hester Swart:\u00a0EK STEM SAAM MET WAT FRANS SE. WELGEDAAN TINA.!!!!<\/p>\n<p>Andra du Mont:\u00a0Sterkte vorentoe<\/p>\n<p>Nicola Smit:\u00a0Whooohooo Eks so so bly vir jou Tina!!<\/p>\n<p>Shaun van Niekerk:\u00a0Mooi so. Net jammer sy kon nie die ander twee ook uitwis nie.<\/p>\n<p>G Scheepers:\u00a0BRAVO ! (1000 keer!)<\/p>\n<p>Petro DOman:\u00a0Dankie Tina, dat jy jou en jou gesin beskerm het. Sterkte met alles wat voorle, die trauma en die vrees wat julle nou sal moet oorwin.<\/p>\n<p>Derek Bekker:\u00a0sal die nuus vanaand met n braai vier<\/p>\n<p>E Smith:\u00a0so bly julle gesin is veilig, maar o wee wanneer sal die media besef dat hulle nie moet foto&#8217;s plaas van mense wat die rowers skiet en\/of terugveg nie. Dit maak mos dat hulle (slagoffers) geteiken gaan word.<\/p>\n<p>Pieter Erasmus:\u00a0Hoop nie die vrou word nie aangekla nie want jy mag mos net terug skiet as jy klaar doodgeskiet is.<\/p>\n<p>Fanie BRINK:\u00a0Ek sou dit darem gelaaik het as sy met nog net 1 skoot sy knaters uitgeskiet het!!!<\/p>\n<p>WILLEM DE BEER:\u00a0Mooi werk, Tina !<\/p>\n<p>Karin Burger:\u00a0So hoekom fotos en name plaas van die gesin.Well done Dame maar jou vuurwapen moes by jou gewees het veral as jy op n plaas of kleinhoewe bly.<\/p><\/blockquote>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nadat Beeld &#8216;n berig geplaas het oor &#8216;n vrou wat &#8216;n swart huisrower naby Mooinooi in Noordwes doodgeskiet het, stroom gelukwensinge steeds van lesers in. Tina du Toit het in &#8216;n hangkas weggekruip, maar kans gehad om haar rewolwer vanuit die kluis te gaan haal terwyl rowers die res van haar gesin, waaronder haar &#8220;hoogswanger&#8221; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33103\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gelukwensinge stroom in vir Afrikanervrou wat swart huisrower doodskiet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33116,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[15787,5570,20901],"class_list":["post-33103","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-huisaanval","tag-roof","tag-tina-du-toit"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33103","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33103"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33103\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33116"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33103"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33103"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33103"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}