{"id":33074,"date":"2015-07-20T09:16:43","date_gmt":"2015-07-20T07:16:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33074"},"modified":"2015-07-20T09:18:59","modified_gmt":"2015-07-20T07:18:59","slug":"etniese-geweld-vlam-weer-op-in-limpopo","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33074","title":{"rendered":"Etniese geweld vlam weer op in Limpopo"},"content":{"rendered":"<p>Etniese konflik het weer kop uitgesteek in Limpopo. Die pad tussen Thohoyandou en Louis Trichardt in Limpopo is steeds gesluit weens &#8216;n gewelddadige betoging deur inwoners van dorpe in die Vuwani-gebied. <\/p>\n<p>Inwoners versper die paaie na Thohoyandou, Vuwani en Malamulele met klippe en rommel.<\/p>\n<p>Gemeenskapslede het die naweek ook vyf huise afgebrand. Hulle beskuldig die eienaars van die huise van moord. Dit volg nadat die liggaam van &#8216;n man verlede week in Lwamondo gevind is, na &#8216;n beweerde rituele-moord. <\/p>\n<p>Die moord hou glo verband met die munisipale afbakeningsraad se besluit om dele van Vuwani en Malamulele saam te voeg om &#8216;n nuwe munisipaliteit te vorm, terwyl Tsongas daarteen gekant is. <\/p>\n<p>Motoriste word aangeraai om eerder alternatiewe roetes te gebruik.<\/p>\n<p>Dienste in die gebied is gestaak en onderrig by skole word ontwrig. Honderde pendelaars en motoriste is gestrand weens die paaie wat versper word.<\/p>\n<p>Verkeer op die N2 by Borchards Quarry in die Wes-Kaap is vir die soveelste keer ontwrig nadat oproermakers Sondagaand die pad met rommel en brandende bande versper het. <\/p>\n<p>Die pad is Maandag weer oopgestel vir verkeer en die polisie patrolleer die gebied. <\/p>\n<p>Kaapstad se uitvoerende direkteur vir Veiligheid, Richard Bosman s\u00ea inwoners van informele woonbuurte in Nyanga is ontevrede met dienslewering in die gebied.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Etniese konflik het weer kop uitgesteek in Limpopo. Die pad tussen Thohoyandou en Louis Trichardt in Limpopo is steeds gesluit weens &#8216;n gewelddadige betoging deur inwoners van dorpe in die Vuwani-gebied. Inwoners versper die paaie na Thohoyandou, Vuwani en Malamulele met klippe en rommel. Gemeenskapslede het die naweek ook vyf huise afgebrand. Hulle beskuldig die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33074\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Etniese geweld vlam weer op in Limpopo&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33076,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5806,5380,5389,9115,11824,5488,12212,9013],"class_list":["post-33074","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-betogings","tag-dienslewering","tag-etniese-geweld","tag-limpopo","tag-n2","tag-oproer","tag-tsonga","tag-venda"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33074","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33074"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33074\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33076"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33074"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33074"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33074"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}