{"id":33062,"date":"2015-07-20T08:56:17","date_gmt":"2015-07-20T06:56:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33062"},"modified":"2015-07-20T09:07:03","modified_gmt":"2015-07-20T07:07:03","slug":"sinjaalfout-dalk-oorsaak-van-jongste-treinongeluk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33062","title":{"rendered":"Sinjaalfout dalk oorsaak van jongste treinongeluk"},"content":{"rendered":"<p>Die soveelste treinongeluk, hierdie keer by die Booysens-stasie, suid van Johannesburg, kon dalk weens &#8216;n foutiewe sinjaal plaasgevind het.<\/p>\n<p>Daar is 239 mense beseer in die jongste botsing. Die Gautengse regering het vroe\u00ebr sy kommer uitgespreek oor gereelde treinongelukke.<\/p>\n<p>In April is &#8216;n veiligheidswag van Metrorail dood en 240 mense beseer in &#8216;n botsing tussen twee treine by die Denver-stasie.<\/p>\n<p>&#8216;n Voorlopige verslag oor Vrydag se ongeluk sal na verwagting Maandag vrygestel word. <\/p>\n<p>Die Gautengse premier, David Makhura het &#8216;n beroep op die Passasierspooragentskap gedoen om voorsorg te tref dat passasiers hul bestemmings veilig bereik. <\/p>\n<p>In Vrydag se ongeluk het een trein van agter teen &#8216;n ander wat stil gestaan het gebots, tussen die Booysens- en Crownmine-stasies. Albei treine was na Soweto onderweg. <\/p>\n<p>Volgens &#8216;n voorlopige ondersoek van die Spoorveiligheidreguleerder was die sinjaallig geel in plaas van rooi en het die aankomende trein nie besef daar is reeds &#8216;n trein op die betrokke spoorlyn nie. <\/p>\n<p>Die woordvoerder van die reguleerder, Babalwa Mpendu s\u00ea die voorlopige verslag word m\u00f4re bekendgemaak.<\/p>\n<p>Die reguleerder s\u00ea veiligheidstandaarde van spoorlyne in Gauteng sal ondersoek word. <\/p>\n<p>Intussen s\u00ea Metrorail die diefstal van belangrikte toerusting van die spoorlynnetwerk is besig om toe te neem. &#8216;n Woordvoerder s\u00ea die diefstal lei tot ongelukke.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die soveelste treinongeluk, hierdie keer by die Booysens-stasie, suid van Johannesburg, kon dalk weens &#8216;n foutiewe sinjaal plaasgevind het. Daar is 239 mense beseer in die jongste botsing. Die Gautengse regering het vroe\u00ebr sy kommer uitgespreek oor gereelde treinongelukke. In April is &#8216;n veiligheidswag van Metrorail dood en 240 mense beseer in &#8216;n botsing tussen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33062\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sinjaalfout dalk oorsaak van jongste treinongeluk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20877,5705,20253,20876,8865],"class_list":["post-33062","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-booysens","tag-metrorail","tag-sinjaal","tag-sinjaalfout","tag-treinongeluk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33062","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33062"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33062\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33062"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33062"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33062"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}