{"id":33030,"date":"2015-07-17T08:08:25","date_gmt":"2015-07-17T06:08:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33030"},"modified":"2015-07-19T15:39:22","modified_gmt":"2015-07-19T13:39:22","slug":"china-sien-vodacom-groep-vir-terroriste-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33030","title":{"rendered":"China sien Vodacom-groep vir terroriste aan"},"content":{"rendered":"<p>Vyf Suid-Afrikaners wat in China in hegtenis geneem is, is op pad terug na Suid-Afrika. Drie is direk verwant aan die uitvoerende hoof van Vodacom.<\/p>\n<p>Daar is volgens berigte nog vyf Suid-Afrikaners wat steeds in aanhouding is.<\/p>\n<p>Gift of the Givers s\u00ea die toeriste was deel van &#8216;n groep van 20 wat antieke dele van China &#8220;verken&#8221; het. Hulle is verlede week in Binne-Mongoli\u00eb in hegtenis geneem. <\/p>\n<p>Die Chinese owerheid het ingegegryp nadat die toergroep as terroriste uitgewys is omdat hulle &#8216;n propaganda-film in hulle hotel gekyk het. <\/p>\n<p>Imtiaz Sooliman van Gift of the Givers s\u00ea die vyf het gisteraand op &#8216;n vliegtuig geklim en word vandag in Suid-Afrika terug verwag. <\/p>\n<p>Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het geen nuwe inligting oor die arrestasie en aanhouding van 10 Suid-Afrikaners in China ontvang nie, maar het ges\u00ea dat die amptelike besoek van adjunkpresident Cyril Ramaphosa aan die land is nie op enige manier verbind met die voorval nie.<\/p>\n<p>&#8220;Hy was in China, maar sy besoek in China is nie verwant aan die voorval nie. . . Sy besoek daar het niks te doen met die voorval in Mongoli\u00eb nie,&#8221; het woordvoerder Nelson Kgwete aan die uitsaaier 702 ges\u00ea.<\/p>\n<p>Gift of the Givers stigter Imtiaz Sooliman het in &#8216;n verklaring ges\u00ea hulle was deel van &#8216;n 20-sterk toergroep wat in hegtenis geneem is deur Chinese amptenare. <\/p>\n<p>Die toergroep was op &#8216;n beplande 47-dag reis na die land, bestaande \u200b\u200buit 10 Suid-Afrikaners, nege Britse burgers en een Indi\u00ebr.<\/p>\n<p>&#8220;Van die vyf Suid-Afrikaners wat aangehou is, is drie direkte familie van Shameel Joosub, uitvoerende hoof van Vodacom. Salim Aziz Joosub, Shameel se broer, is die uitvoerende hoof van Capital and Financial Brokers.&#8221;<\/p>\n<p>Kgwete het bevestig dat die vyf Suid-Afrikaners Vrydag tergverwag word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vyf Suid-Afrikaners wat in China in hegtenis geneem is, is op pad terug na Suid-Afrika. Drie is direk verwant aan die uitvoerende hoof van Vodacom. Daar is volgens berigte nog vyf Suid-Afrikaners wat steeds in aanhouding is. Gift of the Givers s\u00ea die toeriste was deel van &#8216;n groep van 20 wat antieke dele van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33030\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;China sien Vodacom-groep vir terroriste aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5311,15470,20860,6002,7829],"class_list":["post-33030","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-china","tag-gift-of-the-givers","tag-mongolie","tag-propaganda","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33030","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33030"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33030\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33030"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33030"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33030"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}