{"id":33017,"date":"2015-07-16T09:04:24","date_gmt":"2015-07-16T07:04:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33017"},"modified":"2015-07-17T08:28:57","modified_gmt":"2015-07-17T06:28:57","slug":"magsbalans-in-midde-ooste-verander-na-iran-ooreenkoms","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33017","title":{"rendered":"Magsbalans in Midde-Ooste verander na Iran-ooreenkoms"},"content":{"rendered":"<p>Die kernooreenkoms wat di\u00e9 week in Wene deur Iran en ses groot moondhede bereik is, sal waarskynlik die magsbalans in die Midde-Ooste verander.<\/p>\n<p>N\u00e1 \u2018n dekade van onderhandelinge wat met tye aan die gang was, maar telkens op \u2018n dooie punt uitgeloop het, kon onderhandelaars van die Internasionale Atoomenergie-agentskap \u2018n strategiese plan onderteken om lig op huidige en toekomstige uitstaande kwessies te werp.<\/p>\n<p>Ingevolge die ooreenkoms sal sanksies opgeskort wat deur Amerika, die Europese Unie en die Verenigde Nasies teen Iran ingestel is. Dit is in ruil vir Irak se instemming tot langtermynbeperkinge op sy kernprogram.<\/p>\n<p>Die ooreenkoms is \u2018n groot politieke oorwinning vir sowel pres. Barack Obama van Amerika en Iran se pres. Hassan Rouhani, \u2018n pragmatis wat twee jaar gelede verkies is met die belofte om Irak se diplomatieke isolasie te be\u00ebindig.<\/p>\n<p>Albei presidente het te staan gekom voor skeptisisme tuis n\u00e1 dekades van vyandigheid tussen die lande. Die lande het onder meer na mekaar as \u201cdie groot Satan\u201d en \u201c\u2019n lid van die spil van boosheid\u201d verwys.<\/p>\n<p>Die finale ooreenkoms in Wene volg n\u00e1 drie weke van intensiewe onderhandelinge tussen Amerika se minister van buitelandse sake, John Kerry, en Irak se minister van buitelandse sake, Mohammad Javad Zarif.<\/p>\n<p>Westerse diplomate s\u00ea ingevolge die finale ooreenkoms het Iran \u2018n \u201cterugspring\u201d-meganisme aanvaar waarvolgens sanksies binne 65 dae weer ingestel kan word indien Iran nie die ooreenkoms nakom nie.<\/p>\n<p>\u2018n Wapen-embargo van die VN sal vir vyf jaar duur en die verbod op die aankoop van missieltegnologie sal vir agt jaar van krag wees.<\/p>\n<p>Teenkanting teen die ooreenkoms van Washington se grootste bondgenoot in die Midde-Ooste, naamlik Israel, was uit die staanspoor te wagte. <\/p>\n<p>\u201cHierdie ooreenkoms is \u2018n geskiedkundige oorgawe deur die Weste aan die \u2018spil van boosheid\u2019 onder leiding van Iran,\u201d het Israel se adjunkminister van buitelandse sake, Tzipi Hotovely, in \u2018n boodskap op Twitter ges\u00ea. \u201cIsrael sal alles in sy vermo\u00eb doen om te verhoed dat die ooreenkoms bekragtig word.\u201d<\/p>\n<p>Die dramatiese verklaring deur Israel se premier Benjamin Netanyahu voor w\u00eareldleiers in 2012 by die VN se Algemene Vergadering dat Iran binne &#8216;n jaar &#8216;n kernbom sal vervaardig, is egter weerspreek deur sy eie geheimediens.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kernooreenkoms wat di\u00e9 week in Wene deur Iran en ses groot moondhede bereik is, sal waarskynlik die magsbalans in die Midde-Ooste verander. N\u00e1 \u2018n dekade van onderhandelinge wat met tye aan die gang was, maar telkens op \u2018n dooie punt uitgeloop het, kon onderhandelaars van die Internasionale Atoomenergie-agentskap \u2018n strategiese plan onderteken om lig &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33017\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Magsbalans in Midde-Ooste verander na Iran-ooreenkoms&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33018,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[20856,2838,7595,4970,5174,20855,10580,14135,15809],"class_list":["post-33017","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bibi","tag-bom","tag-iaea","tag-iran","tag-israel","tag-kernbom","tag-kernkrag","tag-kernooreenkoms","tag-wene"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33017","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33017"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33017\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33018"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33017"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33017"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33017"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}