{"id":33005,"date":"2015-07-15T08:18:09","date_gmt":"2015-07-15T06:18:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33005"},"modified":"2015-07-15T08:18:09","modified_gmt":"2015-07-15T06:18:09","slug":"aanvallers-in-parys-nog-op-vrye-voet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33005","title":{"rendered":"Aanvallers in Parys nog op vrye voet"},"content":{"rendered":"<p>Gewapende mans wat Maandagoggend probeer het om \u2018n winkel in \u2018n sentrum in Villeneuve-la-Garenne, net noord van Parys, te beset, was nog op vrye voet.<\/p>\n<p>\u201cOmstreeks 06:30 het drie gewapende misdadigers die Primark-winkel binnegegaan. Ons vermoed dit het begin as \u2018n gewapende roof,\u201d het \u2018n polisiewoordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u2018n Werknemer van die winkel het haar k\u00earel omstreeks 07:00 in \u2018n teksboodskap meegedeel dat personeel deur twee gewapende mans gyselaar geneem is. Die gebied om die winkelsentrum is afgekordon, verkeer het tot stilstand gekom en ander winkels is ontruim, met spesiale magte wat hulle na die gebied gehaas het.<\/p>\n<p>Die winkelsentrum het leeg geloop, maar ongeveer 18 werknemers was steeds in \u2018n kantien. Dit was aanvanklik nie duidelik of hulle deur die gewapende mans daarheen geneem is of self daarheen gevlug het om weg te kruip nie.<\/p>\n<p>Hulle is omstreeks 10:30 na veiligheid geneem met veiligheidsmagte wat steeds op soek na die gewapende mans was.<\/p>\n<p>Die herinnering aan die aanvalle in Januarie deur Islamitiese ekstremiste wat 17 mense in en naby Parys doodgeskiet het, insluitende verskeie wat in \u2018n Joodse supermark gyselaar gehou is, is nog vars in die geheue van die Franse volk.<\/p>\n<p>Frankryk en Parys in die besonder is nog steeds op \u2018n ho\u00eb gereedheidsgrondslag met nagenoeg 7 000 soldate wat landwyd ontplooi is om die polisie tydens enige moontlike aanval by te staan.<\/p>\n<p>Die voorval kom op die vooraand van die tradisionele milit\u00eare parade wat jaarliks in Parys op 14 Julie, die Franse nasionale dag, gehou word. <\/p>\n<p>Vanjaar het spesiale magte vir die eerste keer aan die opmars in die Champs-Elysees deelgeneem in erkenning vir die rol wat hulle in die weerstand teen die aanvalle in Januarie gespeel het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gewapende mans wat Maandagoggend probeer het om \u2018n winkel in \u2018n sentrum in Villeneuve-la-Garenne, net noord van Parys, te beset, was nog op vrye voet. \u201cOmstreeks 06:30 het drie gewapende misdadigers die Primark-winkel binnegegaan. Ons vermoed dit het begin as \u2018n gewapende roof,\u201d het \u2018n polisiewoordvoerder ges\u00ea. \u2018n Werknemer van die winkel het haar k\u00earel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33005\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Aanvallers in Parys nog op vrye voet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[11744,20848,1093,7507,20850,20851,20849],"class_list":["post-33005","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aanval","tag-bastille-dag","tag-frankryk","tag-parys","tag-primark","tag-villeneuve-la-garenne","tag-winkelsentrum"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33005","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33005"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33005\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33005"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33005"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33005"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}