{"id":32965,"date":"2015-07-13T09:07:24","date_gmt":"2015-07-13T07:07:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32965"},"modified":"2015-07-13T09:26:04","modified_gmt":"2015-07-13T07:26:04","slug":"boere-trek-vermeende-plaasaanvaller-by-vrede-vas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32965","title":{"rendered":"Boere trek vermeende plaasaanvaller by Vrede vas"},"content":{"rendered":"<p>Die inhegtenisneming van \u2018n 38-jarige swart verdagte in verband met die aanval op \u2018n bejaarde egpaar op hul plaas by Vrede, kom na flinke optrede van die gemeenskap.<\/p>\n<p>Die polisie het hulp van boere ontvang wat gelei het tot die inhegtenisneming Sondagaand op Vrede etlike ure nadat Johannes Kritzinger en sy vrou Rita vroe\u00ebr die middag in hul huis op die plaas Brakdam deur twee mans oorval en geskiet is.<\/p>\n<p>Plaaslike boere was vinnig op die toneel. <\/p>\n<p>Die egpaar kon nog nie verklarings afl\u00ea nie. <\/p>\n<p>Die twee swart aanvallers het omstreeks eenuur gistermiddag op die plaas aangekom. Volgens die polisie se voorlopige ondersoek het een van die aanvallers vroe\u00ebr op die plaas gewerk.<\/p>\n<p>Terwyl plaasmoorde en-aanvalle toeneem, weier die polisie om di\u00e9 geweld teen blankes as priotriteitsmisdaad te verklaar.<\/p>\n<p>Die egpaar word in die Netcare-Unie-hospitaal in Alberton vir skietwonde in die maag behandel. Johannes verkeer in \u2018n kritieke toestand en sy vrou se toestand is ernstig.<\/p>\n<p>Die verdagte sal na verwagting binnekort in die plaaslike landdroshof op \u2018n aanklag van poging tot moord verskyn. <\/p>\n<p>Die ander verdagte is nog op vrye voet. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die inhegtenisneming van \u2018n 38-jarige swart verdagte in verband met die aanval op \u2018n bejaarde egpaar op hul plaas by Vrede, kom na flinke optrede van die gemeenskap. Die polisie het hulp van boere ontvang wat gelei het tot die inhegtenisneming Sondagaand op Vrede etlike ure nadat Johannes Kritzinger en sy vrou Rita vroe\u00ebr die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32965\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boere trek vermeende plaasaanvaller by Vrede vas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[1665,218,7298,2261,18061],"class_list":["post-32965","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-geweld","tag-misdaad","tag-plaasaanval","tag-volksmoord","tag-vrede"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32965","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32965"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32965\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32965"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32965"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32965"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}