{"id":32930,"date":"2015-07-10T19:36:06","date_gmt":"2015-07-10T17:36:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32930"},"modified":"2015-07-10T19:36:06","modified_gmt":"2015-07-10T17:36:06","slug":"aanvalle-op-buitelanders-nie-xenofobie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32930","title":{"rendered":"Aanvalle op buitelanders &#8216;nie xenofobie&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in KwaMashu noord van Durban ondersoek &#8216;n aanklag van kwaadwillige saakbeskadiging nadat &#8216;n houer wat aan &#8216;n Ethiopi\u00ebr behoort, aan die brand gesteek is.<\/p>\n<p>Terwyl aanvalle teen buitelanders steeds voortduur, het die medevoorsitter van die portefeuljekomitee in die parlement rakende xenofobiese geweld Vrydag ges\u00ea die aanvalle op buitelandse burgers vroe\u00ebr vanjaar was nie as gevolg van xenofobie nie.<\/p>\n<p>Soweto is ontwerp om verskillende taalgroepe in afsonderlike gebiede te hou, wat &#8216;n gevoel van etnisiteit geskep het, het News24 berig.<\/p>\n<p>&#8220;Ons as &#8216;n komitee het tot die slotsom gekom dat hierdie aanvalle nie kbeskou kan word as xenofobies nie,&#8221; het Tekoetsile Motlashuping ges\u00ea by die Moroka-polisiekantoor in Soweto.<\/p>\n<p>Hulle het die kwessie in diepte bespreek, en die betekenis van die woord xenofobie in &#8216;n woordeboek opgesoek.<\/p>\n<p>&#8220;Die woordeboek s\u00ea dit is &#8216;n &#8220;uiterste&#8221; haat teen buitelanders. Suid-Afrikaners het nie uiterste haat nie, het hy ges\u00ea, en bygevoeg dat enigiemand wat vroe\u00ebr vanjaar die geweld teen buitelanders beskryf het as xenofobies, is verkeerd.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is uit ballingskap,&#8221; het hy ges\u00ea aan die LP&#8217;s van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies, wat hom op &#8216;n feitesending vergesel het.<\/p>\n<p>Buitelandse burgers kom na Suid-Afrika vir baie redes, insluitend ekonomies, akademies, politieke probleme by die huis, en as gevolg van die politieke stabiliteit in Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea sommiges kom want daar is &#8220;baie hulpgeld&#8221;.<\/p>\n<p>Hoewel die man in die houer nie beseer is in die jonsge aanval nie, gaan die ondersoek in KwaMashu voort. <\/p>\n<p>Verlede jaar het buitelandse eienaars van winkels in die lokasie in en om Durban briewe gekry wat hulle aanges\u00ea het om op te hou om sake in die lokasie te doen. <\/p>\n<p>Die briewe was van mense wat aangevoer het dat hulle plaaslike sakelui verteenwoordig. <\/p>\n<p>Die polisie s\u00ea niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie, en die polisie ondersoek nog die saak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in KwaMashu noord van Durban ondersoek &#8216;n aanklag van kwaadwillige saakbeskadiging nadat &#8216;n houer wat aan &#8216;n Ethiopi\u00ebr behoort, aan die brand gesteek is. Terwyl aanvalle teen buitelanders steeds voortduur, het die medevoorsitter van die portefeuljekomitee in die parlement rakende xenofobiese geweld Vrydag ges\u00ea die aanvalle op buitelandse burgers vroe\u00ebr vanjaar was nie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32930\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Aanvalle op buitelanders &#8216;nie xenofobie&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11030,472,1665,12614,218,9100,7568],"class_list":["post-32930","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aanvalle","tag-etnisiteit","tag-geweld","tag-immigrante","tag-misdaad","tag-soweto","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32930","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32930"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32930\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32930"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32930"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32930"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}