{"id":32899,"date":"2015-07-09T10:48:19","date_gmt":"2015-07-09T08:48:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32899"},"modified":"2015-07-09T11:49:23","modified_gmt":"2015-07-09T09:49:23","slug":"kommer-oor-prasa-hoof-se-kwalifikasies-neem-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32899","title":{"rendered":"Kommer oor Prasa-ingenieur se kwalifikasies neem toe"},"content":{"rendered":"<p>Die Passasier-spooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) s\u00ea hy is baie tevrede met sy hoofingenieur, dr. Daniel Mtimkulu, al is hy nie amptelik as ingenieur geregistreer nie.<\/p>\n<p>Netwerk24 het gister onthul dat Mtimkulu nie by die Ingenieursraad van Suid-Afrika geregistreer is nie.<\/p>\n<p>Ingevolge wetgewing moet ingenieurs wat vir die staat werk, by die raad geregistreer wees.<\/p>\n<p>Die Vryheidsfront Plus gaan ook die Staatsdienskommissie versoek om ondersoek in te stel na die geldigheid van die kwalifikasies van Mtimkulu.<\/p>\n<p>Mtimkulu beweer hy het \u2019n ingenieursgraad by die Universiteit van die Witwatersrand en \u2019n doktorsgraad in Duitsland behaal, maar Wits se registrasiekantoor kon geen rekord van hom as student opspoor nie.<\/p>\n<p>Mtimkulu, die hoof van ingenieursdienste by Prasa, is aangedui as die ontwerper van die Afro 4000-lokomotiewe wat as ongeskik vir Suid-Afrikaanse infrastruktuur verklaar is. Hy het die foutiewe aankope op &#8216;n perskonferensie verdedig.<\/p>\n<p>Die hoogte van die treine is nie geskik vir Suid-Afrikaanse spore nie, omdat hulle 4.264m hoog is terwyl die nasionale limiet 3.965m is.<\/p>\n<p>By dieselfde perskonferensie het Prasahoof Lucky Montana ges\u00ea dat die bohaai te danke is aan &#8216;n rassismeveldtog teen Mtimkulu, wat as onbevoeg voorgehou word omdat hy swart is.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea Prasa-werknemers word uitgebeeld &#8220;as &#8216;n klomp onbevoegdes [en] dit is waarskynlik &#8216;n rassekwessie&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Passasier-spooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) s\u00ea hy is baie tevrede met sy hoofingenieur, dr. Daniel Mtimkulu, al is hy nie amptelik as ingenieur geregistreer nie. Netwerk24 het gister onthul dat Mtimkulu nie by die Ingenieursraad van Suid-Afrika geregistreer is nie. Ingevolge wetgewing moet ingenieurs wat vir die staat werk, by die raad geregistreer wees. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32899\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kommer oor Prasa-ingenieur se kwalifikasies neem toe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32907,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5227,20823,7118,19227,5008],"class_list":["post-32899","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-duitsland","tag-ingenieur","tag-prasa","tag-treine","tag-wits"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32899","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32899"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32899\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32907"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32899"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32899"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32899"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}