{"id":32886,"date":"2015-07-09T10:25:11","date_gmt":"2015-07-09T08:25:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32886"},"modified":"2015-07-09T10:25:11","modified_gmt":"2015-07-09T08:25:11","slug":"presidensie-bestudeer-regters-se-versoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32886","title":{"rendered":"Presidensie bestudeer regters se versoek"},"content":{"rendered":"<p>Die presidensie sal nie onmiddellik reageer op Hoofregter Mogoeng Mogoeng se besware oor bewerings dat die regbank be\u00efnvloed word nie.<\/p>\n<p>Die SABC berig Mogoeng het &#8216;n mandaat gegee dat &#8216;n vergadering met die president aangevra word om die bedreiging van die regstelsel te bespreek.<\/p>\n<p>Dit volg nadat die land se top-regters vir die eerste keer in die geskiedenis van &#8216;n demokratiese Suid-Afrika, &#8216;n versoek gerig het vir &#8216;n vergadering met President Zuma.<\/p>\n<p>Regters s\u00ea hulle wil die herhaaldelike en ongegronde kritiek teen die regterlike gesag bespreek en s\u00ea dit het die potensiaal om die howe se gesag te ondermyn.<\/p>\n<p>Die presidensi\u00eble woordvoerder, Harold Maloka, s\u00ea president Jacob Zuma sal aandag aan die saak gee sodra hy van die BRICS-beraad teruggekeer het.<\/p>\n<p>Volgens die SABC is dit die eerste keer in die geskiedenis van &#8216;n demokratiese Suid-Afrika dat die land se topregters &#8216;n vergadering met die president aanvra.<\/p>\n<p>Hoofregter Mogoeng het vroe\u00ebr ges\u00ea hy is optimisties dat President Jacob Zuma die regte ding sal doen<\/p>\n<p>Senior ANC-lede het die howe onlangs skerp gekritiseer, veral oor die Omar al-Bashir-kwessie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die presidensie sal nie onmiddellik reageer op Hoofregter Mogoeng Mogoeng se besware oor bewerings dat die regbank be\u00efnvloed word nie. Die SABC berig Mogoeng het &#8216;n mandaat gegee dat &#8216;n vergadering met die president aangevra word om die bedreiging van die regstelsel te bespreek. Dit volg nadat die land se top-regters vir die eerste keer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32886\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Presidensie bestudeer regters se versoek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20812,20813,20809,20264,17088],"class_list":["post-32886","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-hoofregter-mogoeng","tag-howe-se-gesag","tag-regspraak","tag-regstelsel","tag-regters"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32886","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32886"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32886\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32886"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32886"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32886"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}