{"id":32884,"date":"2015-07-09T09:54:26","date_gmt":"2015-07-09T07:54:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32884"},"modified":"2015-07-09T09:54:27","modified_gmt":"2015-07-09T07:54:27","slug":"harry-se-raadgewers-skarrel-om-redes-vir-besoek-op-te-dis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32884","title":{"rendered":"Harry se raadgewers skarrel om redes vir besoek op te dis"},"content":{"rendered":"<p>Prins Harry het di\u00e9 week \u2019n hamburger as wegneemete by \u2019n eetplek op Mariental bestel.<\/p>\n<p>Dit lyk asof sy Britse raadgewers skielik skarrel om redes vir sy besoek aan te dik, nadat hy in Namibi\u00eb opgemerk is.<\/p>\n<p>Sy toergroep het met \u2019n wit LandCruiser\u00ad met \u2019n Gautengse registrasiemer\u00adk gereis. Niemand mag foto\u2019s van die koninklike neem nie.<\/p>\n<p>\u201cHy was saam met vier mans en \u2019n Suid-Afrikaner daar,\u201d het die bestuurder\u00ad, mnr. Stefan Nel, aan Marzanne Schoeman, \u2019n kadetverslaggewe\u00adr van Republikein ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cPrins Harry het \u2019n wit hemp, donker kakiebroek en lekker vellies aangehad\u00ad. Hy is \u2019n oulike ou, baie plat op die aarde en het grappies met die mense gemaak.\u201d<\/p>\n<p>Volgens Nel was prins Harry omstreeks\u00ad 17:30 in die eetplek.<\/p>\n<p>Prins Harry is glo &#8220;in die Suide&#8221; saam met die ministerie van die omgewing\u00ad en toerisme vir navorsingsdoeleindes\u00ad.<\/p>\n<p>Hy het ook \u2019n besoek aan die Red die Renosterfonds (SRT) gebring, asook die Woestynleeu Navorsingsprojek van dr. Flip Stander om meer van die verskillende projekte uit te vind.<\/p>\n<p>Die Woestynleeu Navorsings\u00adprojek\u00ad het nogal die woestynleeu\u00admannetjie\u00ad, Xpl-94, The Prince gedoop. Die dier is met \u2019n nuwe satellietnekband\u00ad toegerus. The Prince is die welpie van die leeuwyfie Nina (Xpl-49).<\/p>\n<p>Dr. Pete Morkel is glo die befaamde veearts saam met wie prins Harry reis.<\/p>\n<p>\u201cDie <a href=\"http:\/\/www.desertlion.\u00adinfo\/news.html\">Woestynleeu Navorsingsprojek<\/a>\u00ad bedank dr. Pete Morkel, Tommy Hall en die SRT vir hul hulp,\u201d is op die webtuiste te sien.<\/p>\n<p>\u2019n Betroubare bron wat teenwoordig was, beskryf ook die prins as \u201cbaie aangenaam en plat op die aarde\u201d.<\/p>\n<p>Prins Harry het glo verlede Woensdagaand\u00ad met \u2019n vlug van Air Namibia, ekonomiese klas, in Namibi\u00eb aangekom, is op Twitter getwiet. Dit dui daarop dat sy besoek geheim moes wees.<\/p>\n<p>Verlede Donderdagoggend het die prins inkopies op Omaruru gedoen waar mee. Hanni Griebel en Edna Botha koninklike handdrukke van hom gekry het en die aap uit die mou gelaat het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Prins Harry het di\u00e9 week \u2019n hamburger as wegneemete by \u2019n eetplek op Mariental bestel. Dit lyk asof sy Britse raadgewers skielik skarrel om redes vir sy besoek aan te dik, nadat hy in Namibi\u00eb opgemerk is. Sy toergroep het met \u2019n wit LandCruiser\u00ad met \u2019n Gautengse registrasiemer\u00adk gereis. Niemand mag foto\u2019s van die koninklike &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32884\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Harry se raadgewers skarrel om redes vir besoek op te dis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20811,4878,6831,20465,11432],"class_list":["post-32884","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-geheime-besoek","tag-leeus","tag-namibie","tag-prins-harry","tag-renosters"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32884","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32884"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32884\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32884"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32884"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32884"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}