{"id":3288,"date":"2008-10-29T09:25:18","date_gmt":"2008-10-29T09:25:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3288"},"modified":"2008-10-29T09:25:18","modified_gmt":"2008-10-29T09:25:18","slug":"uitsette-van-olievelde-krimp-tog-bevind-studie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3288","title":{"rendered":"Uitsette van olievelde krimp tog, bevind studie"},"content":{"rendered":"<p>Die Internasionale Energie Agentskap (IEA) s&ecirc; in sy jaarverslag sonder ekstra beleggings om produksie op te stoot, is die natuurlike jaarlikse koers van daling in die uitset, 9.1 persent. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die bevindinge wys dat die w&ecirc;reld gaan sukkel om genoeg olie te produseer om te vergoed vir die daling in bestaande velde, soos die Noordsee, Rusland en Alaska, en om in die langtermyn aanbod te voorsien. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die poging sal nog verder vererger soos pryse val en beleggingsbesluite vertraag word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die oliewaghond, die IEA, voorspel dat China, Indi&euml; en ander ontwikkelende lande se aanvraag beleggings van $360 biljoen tot 2030 gaan vereis. Olie se uitvoerende beamptes s&ecirc; die daling sal nie in die volgende paar jaar gevoel word nie omdat die aanbod afneem, maar met die verwagte vertraging in beleggings sal die uiteindelike effek vergroot word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die IEA s&ecirc; die toekomstige koers van daling in die uitset van produksievelde soos wat hulle ouer word, is die enkele beslissende faktor van hoeveel nuwe kapasiteit nodig sal wees om globaal te bou ten einde in die aanvraag te kan voorsien. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\">Die waghondorganisasie het gewaarsku dat die w&ecirc;reld &#39;n &quot;aansienlike toename in toekomstige beleggings sal moet sien gebeur&quot; net om die huidige vlak van produksie te handhaaf. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die IEA verwag dat olieverbruik in 2030 106.4 miljoen vate per dag gaan bereik &ndash; laer as verlede jaar se voorspelling van 116.3 miljoen vate per dag. Die projeksies kan laer hersien word omdat die IEA se verslag &#39;n maand gelede opgestel is, voordat die globale finansi&euml;le krisis vererger het na die ineenstorting van Lehman Brothers. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Al die verhogings in olie-aanbod tot 2030 kom van ontwikkelende lande terwyl die verbruik in ontwikkelde lande besig is om af te neem. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die gevolg is dat ryk lande se aandeel in globale aanvraag vanaf verlede jaar se 59 persent, tot minder as die helfte van 2030 se totaal gaan daal.<span>&nbsp; <\/span><\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Dit is die duidelikste aanduiding nog dat die fokus van die industrie op die aanvraag &ndash; en nie net die aanbod nie- besig is om van die VSA, Europa en Japan na ontwikkelende lande te beweeg. <span>&nbsp;<\/span><span>&nbsp;<\/span><\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/millstream-wines.ru\">millstream<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span>Die eerste gesaghebbende openbare studie van die grootste olievelde toon dat uitsette van die w&ecirc;reld se olievelde vinniger daal as wat voorheen verwag is.<\/span><\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3140,162,21089,3139],"class_list":["post-3288","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-bevind-studie","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-uitsette-van-olievelde-krimp-tog"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3288","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3288"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3288\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3288"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3288"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3288"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}