{"id":32876,"date":"2015-07-09T09:37:00","date_gmt":"2015-07-09T07:37:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32876"},"modified":"2015-07-09T09:37:00","modified_gmt":"2015-07-09T07:37:00","slug":"regters-bekommerd-oor-anc-bewind-hofbevele-ignoreer-regters-kritiseer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32876","title":{"rendered":"Regters bekommerd oor ANC-bewind hofbevele ignoreer, regters kritiseer"},"content":{"rendered":"<p>IN AN unprecedented show of force, 27 of SA\u2019s most senior judges, led by Chief Justice Mogoeng Mogoeng, on Wednesday responded to a slew of criticism by politicians, saying they wanted to discuss &#8220;the dangers of the repeated and unfounded criticism&#8221; of the judiciary with President Jacob Zuma.<\/p>\n<p>27 van Suid-Afrika se mees senior regters het gister onder leiding van die hoofregter, Mogoeng Mogoeng, gereageer op die kritiek wat ANC-ampsdraers op die regbank uitspreek deur te s\u00ea dat hulle &#8220;die gevare van herhaalde en ongegronde kritiek&#8221; met president Jacob Zuma wil bespreek.<\/p>\n<p>Oor die afgelope weke het die ANC gereeld teen regters uitgevaar. Onder andere het sy sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, ges\u00ea &#8220;dele van die regbank chaos vir die regering wil skep&#8221; en het die regbanke in Pretoria en Kaapstad genoem.<\/p>\n<p>Tydens &#8216;n spitsberaad van die drieledige alliansie van die Kommunisteparty, Cosatu en die ANC is &#8216;n verklaring uitgereik waarin beweer word dat &#8220;sekere streke en regters konsekwent teen die staat bevind&#8221;.<\/p>\n<p>Di\u00e9 verklaring is uitgereik nadat die Pretoriase Hooggeregshof &#8216;n bevel uitgereik het wat die staat beveel om die Soedannese president Omar al-Basjir in hegtenis te neem, &#8216;n bevel wat deur die staat ge\u00efgnoreer is.<\/p>\n<p>Ondersteun deur sy adjunkte, het regter Mogoeng ges\u00ea dat die regbank die inwoners van Suid-Afrika, asook die res van die w\u00eareld, wil verseker dat hulle steeds die verpligting sal nakom om aan die Grondwet en hul ampsede uitvoering te gee. &#8220;Vir regters is di\u00e9 verpligting en die eed heilig,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Mogoeng het ges\u00ea dat regters ontvanklik vir opbouende kritiek behoort te wees. Maar sodanige kritiek moet billik en ter goedertrou uitgespreek word. Dit moet ook &#8220;spesifiek en helder&#8221; wees. &#8220;Algemene, ongegronde kritiek is nie aanvaarbaar nie,&#8221; meen die hoofregter. &#8220;Ons kan nie voorgee dat daar niks ges\u00ea is nie.&#8221;<\/p>\n<p>Die suggestie dat regters in sekere sake &#8220;deur ander voorges\u00ea is om &#8216;n voorafbepaalde beslissing te vel&#8230; is iets wat ons verwerp,&#8221; het Mogoeng voortgegaan. Dit is blykbaar &#8216;n verwysing na &#8216;n beskuldiging deur die minister van polisie, Nathi Nhleko, wat aan senior ondersoekers van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ges\u00ea het dat &#8220;sekere elemente van die regbank met karakters ontmoet om sekere uitsprake te bewerkstellig&#8221;.<\/p>\n<p>Volgens Mogoeng word hofbevele &#8220;in die re\u00ebl&#8221; deur organe van die staat gehoorsaam. Maar die &#8220;enkele gevalle&#8221; waar hulle nie gehoorsaam is nie, &#8220;ondermyn die regstaat&#8221;.<\/p>\n<p>Hy het herhaal wat die Gautengse regterpresident Dunstan Mlambo in die Bashir-uitspraak ges\u00ea het: die regstaat is die hoeksteen van grondwetlike demokrasie.<\/p>\n<p>&#8220;As inwoners van die land, sou dit gevaarlik wees om dit te ignoreer,&#8221; het Mogoeng ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>IN AN unprecedented show of force, 27 of SA\u2019s most senior judges, led by Chief Justice Mogoeng Mogoeng, on Wednesday responded to a slew of criticism by politicians, saying they wanted to discuss &#8220;the dangers of the repeated and unfounded criticism&#8221; of the judiciary with President Jacob Zuma. 27 van Suid-Afrika se mees senior regters &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32876\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Regters bekommerd oor ANC-bewind hofbevele ignoreer, regters kritiseer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32881,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20810,11151,6465,20809,7397],"class_list":["post-32876","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-al-basjir","tag-mogoeng","tag-regbank","tag-regspraak","tag-regstaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32876","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32876"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32876\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32881"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32876"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32876"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32876"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}