{"id":32872,"date":"2015-07-08T11:20:23","date_gmt":"2015-07-08T09:20:23","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32872"},"modified":"2015-07-08T11:27:47","modified_gmt":"2015-07-08T09:27:47","slug":"chinese-aandele-tuimel-na-paniekverkope","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32872","title":{"rendered":"Chinese aandele tuimel na paniekverkope"},"content":{"rendered":"<p>Aandele in China het Donderdagoggend tot &#8216;n vier maande laagtepunt getuimel. <\/p>\n<p>Chinese aandele het in &#8216;n stadium met meer as agt persent gedaal ondanks pogings deur reguleerders om die mark te stabiliseer. Die Shanghai-indeks het vroe\u00ebr reeds met sewe punte gesak.<\/p>\n<p>Paniek op Chinese aandelebeurse het markte in Hong Kong getref wat vier persent laer is. <\/p>\n<p>Bykans die helfte van genoteerde Chinese maatskappye het handel opgeskort om hulself teen skerp dalings te beskerm. <\/p>\n<p>Chinese maatskappye in die buiteland het ook gedaal. <\/p>\n<p>Beleggers vrees dat die onbestendige Chinese mark die ekonomie omver kan werp en dat dit &#8216;n groter risiko inhou as die Griekse krisis in die Eurosone. <\/p>\n<p>Die onafhanklike strateeg en raadgewer van beursverhandelde fondse, Nerina Visser, het aan RSG ges\u00ea die JSE sal goed gemonitor word. <\/p>\n<p>Aandele reguleerders s\u00ea die tuimelende aandelemark van die tweede grootste ekonomie in die w\u00eareld is op die oomblik paniekerig. <\/p>\n<p>Beleggers ignoreer ondersteuningsmaatre\u00ebls wat Beijing ingestel het.<\/p>\n<p>Die Volksbank van China het ges\u00ea hulle sal stappe neem om makelaars wat aandele ondersteun te help. <\/p>\n<p>Batebestuurders s\u00ea owerhede moet die blaam moet dra vir die ineenstorting van die Chinese aandelebeurs in Sjanghai. <\/p>\n<p>&#8216;n Batebestuurder van Ample Capital in Hong Kong, Alex Wong, het aan RSG ges\u00ea die regering het nie net misluk om die mark te stabiliseer nie, maar ook paniek aangeblaas. <\/p>\n<p>Meer as &#8216;n derde van genoteerde maatskappye het in Sjanghai handel opgeskort en in Shenzhen meer as die helfte van die genoteerde maatskappye. <\/p>\n<p>Dit beteken dat meer as 1300 maatskappye by die onderskeie Chinese beurse handel opgeskort het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Aandele in China het Donderdagoggend tot &#8216;n vier maande laagtepunt getuimel. Chinese aandele het in &#8216;n stadium met meer as agt persent gedaal ondanks pogings deur reguleerders om die mark te stabiliseer. Die Shanghai-indeks het vroe\u00ebr reeds met sewe punte gesak. Paniek op Chinese aandelebeurse het markte in Hong Kong getref wat vier persent laer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32872\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Chinese aandele tuimel na paniekverkope&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[5372,20806,5311,4822,20805],"class_list":["post-32872","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-aandele","tag-beursverhandeling","tag-china","tag-ekonomie","tag-paniekverkope"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32872","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32872"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32872\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32872"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32872"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32872"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}