{"id":32870,"date":"2015-07-08T11:09:05","date_gmt":"2015-07-08T09:09:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32870"},"modified":"2015-07-08T11:09:05","modified_gmt":"2015-07-08T09:09:05","slug":"nigerie-gaan-gebuk-onder-vlaag-van-bomaanvalle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32870","title":{"rendered":"Nigeri\u00eb gaan gebuk onder vlaag van bomaanvalle"},"content":{"rendered":"<p>Nigeri\u00eb se nasionale noodbestuursagentskap het Maandag bekendgemaak dat minstens 44 mense dood en 47 beseer is toe twee bomme by onderskeidelik \u2018n inkopiesentrum en gewilde moskee in die stad, Jos ontplof het.<\/p>\n<p>Niemand het onmiddellik aanspreeklikheid vir die voorvalle aanvaar nie, maar die godsdiens-verdeelde stad, Jos, is voorheen ook deur Islamitiese militante geteiken, het AFP berig.<\/p>\n<p>Die Plateau-staat, waarvan Jos die hoofstad is, l\u00ea op die skeidslyn van Nigeri\u00eb se hoofsaaklik Christelike suide en Moslem noorde, en het die afgelope dekade golwe van sektariese geweld ervaar wat duisende menselewens ge\u00ebis het.<\/p>\n<p>Boko Haram het sy aanvalle in die noorde van Nigeri\u00eb sedert die inhuldiging van pres. Muhammadu Buhari op 29 Mei verskerp met verskeie aanvalle, ontploffings en selfmoordbomaanvalle wat uitgevoer is.<\/p>\n<p>Met die jongste sterftes staan die dodetal nou reeds op meer as 500 mense.<\/p>\n<p>Sondag het \u2018n selfmoordbomaanvaller haar binne \u2018n kerk in die stad, Potiskum, in die Yobe-staat in die noordooste van Nigeri\u00eb opgeblaas en vyf kerkgangers is in die aanval dood. <\/p>\n<p>Verlede week het Islamitiese vegters \u2018n aantal nedersettings in die omgewing van die Tsjad-meer aangeval en meer as 150 vermoor wat in moskees met gebede besig was.<\/p>\n<p>&#8216;n Jong vrou het haarself Woensdagnag naby &#8216;n moskee in Kano in Nigeri\u00eb opgeblaas. <\/p>\n<p>Die polisie s\u00ea haar teiken was vermoedelik die Umar al-Khattab-moskee. Niemand anders is dood of beseer nie. <\/p>\n<p>Die militante groep Boko Haram het die afgelope ruk &#8216;n vlaag aanvalle in die gebied uitgevoer met minstens 250 mense wat omgekom het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nigeri\u00eb se nasionale noodbestuursagentskap het Maandag bekendgemaak dat minstens 44 mense dood en 47 beseer is toe twee bomme by onderskeidelik \u2018n inkopiesentrum en gewilde moskee in die stad, Jos ontplof het. Niemand het onmiddellik aanspreeklikheid vir die voorvalle aanvaar nie, maar die godsdiens-verdeelde stad, Jos, is voorheen ook deur Islamitiese militante geteiken, het AFP &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32870\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nigeri\u00eb gaan gebuk onder vlaag van bomaanvalle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16712,7954,5361,20804,9397,19684],"class_list":["post-32870","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-boko-haram","tag-bomaanvalle","tag-islam","tag-moselms","tag-nigerie","tag-selfmoordbomaanvaller"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32870","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32870"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32870\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32870"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32870"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32870"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}