{"id":32849,"date":"2015-07-07T09:22:12","date_gmt":"2015-07-07T07:22:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32849"},"modified":"2015-07-07T09:30:14","modified_gmt":"2015-07-07T07:30:14","slug":"poetin-imf-bespreek-griekse-krisis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32849","title":{"rendered":"Poetin, IMF bespreek Griekse krisis"},"content":{"rendered":"<p>Die Russiese President, Vladimir Poetin het die Internasionale Monet\u00eare Fonds se bestuurshoof, Christine Lagarde genader om die Griekse referendum te bespreek.<\/p>\n<p>Hulle probeer &#8216;n werklike oplossing kry vir die land se skuldkrisis. <\/p>\n<p>Lagarde het ges\u00ea dat verskeie lande in Latyns-Amerika en Afrika haar vir haar ongenaakbare houding teenoor die Griekse krisis blameer.<\/p>\n<p>Met die huidige bankstelsel se probleme, het die tyd aangebreek om nuwe finansi\u00eble instellings w\u00eareldwyd te ontwikkel, het president Zuma intussen aan die Russiese nuusdiens RT ges\u00ea. <\/p>\n<p>BRICS en sy nuwe ontwikkelingsbank is een van die alternatiewe, het hy ges\u00ea. <\/p>\n<p>Zuma het bygevoeg dat sulke instellings aan lande wat betrokke is, meer insae in die besluitnemingsproses behoort te gee en dat Westerse lande te veel inmeng.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder vir die Kremlin, Dmitry Peskov s\u00ea samesprekings sal voortgaan en die belange van alle partye rakende die Griekse probleem sal in ag geneem word. <\/p>\n<p>Hy het bygevoeg dat die gesprek tussen Putin en Lagarde nie verband gehou het met enige moontlik hulp van Rusland aan Griekeland nie. <\/p>\n<p>Lagarde het vroe\u00ebr in &#8216;n verklaring ges\u00ea die IMF is gereed om Griekeland te help indien die land daarom vra. <\/p>\n<p>Die omstrede vorige minister van Finansies, Yanis Varoufakis het Maandag bedank.<\/p>\n<p>Lagarde het in &#8216;n verklaring ges\u00ea die organisasie is gereed om Griekeland te help indien die land daarom vra. <\/p>\n<p>Intussen is Griekeland se hoofonderhandelaar met die internasionale krediteure, Euclid Tsakalotos, as nuwe minister van Finansies ingehuldig. <\/p>\n<p>Die 55-jarige Tsakalotos wat in Londen skoolgegaan en gestudeer het, het na sy inhuldiging ges\u00ea hy is angstig oor die taak wat hom opgel\u00ea is. <\/p>\n<p>Hy was tot onlangs &#8216;n professor by die Universiteit van Ekonomie in Athene.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Russiese President, Vladimir Poetin het die Internasionale Monet\u00eare Fonds se bestuurshoof, Christine Lagarde genader om die Griekse referendum te bespreek. Hulle probeer &#8216;n werklike oplossing kry vir die land se skuldkrisis. Lagarde het ges\u00ea dat verskeie lande in Latyns-Amerika en Afrika haar vir haar ongenaakbare houding teenoor die Griekse krisis blameer. Met die huidige &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32849\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Poetin, IMF bespreek Griekse krisis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32853,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[10577,7930,6977,6723,5440,14776],"class_list":["post-32849","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brics","tag-griekeland","tag-imf","tag-jacob-zuma","tag-poetin","tag-skuldkrisis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32849","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32849"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32849\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32853"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32849"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32849"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32849"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}