{"id":32818,"date":"2015-07-06T09:08:34","date_gmt":"2015-07-06T07:08:34","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32818"},"modified":"2015-07-07T08:22:25","modified_gmt":"2015-07-07T06:22:25","slug":"prasa-ontken-dat-nuwe-treine-te-hoog-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32818","title":{"rendered":"Prasa ontken dat nuwe treine te hoog is"},"content":{"rendered":"<p>Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het berigte ontken dat 13 nuwe lokomotiewe wat vanaf Spanje ingevoer word, te hoog is vir plaaslike spoortoestande, het RSG berig.<\/p>\n<p>Prasa het gereageer op Sondagkoerantberigte dat die diesellokomotiewe ten bedrae van 600 miljoen rand, oorhoofse elektriese kabels kan beskadig. <\/p>\n<p>Die lokomotiewe is na bewering gekoop ten spyte van waarskuwings dat dit nie geskik is vir Suid-Afrika nie. <\/p>\n<p>Prasa se woordvoerder, Moffet Mofokeng s\u00ea die bewerings is onwaar en hy daag die joernalis, wat die berig geskryf het, uit om bewyse voor te l\u00ea. <\/p>\n<p>Mofokeng s\u00ea die lokomotiewe voldoen aan al die vereistes.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Instituut van Elektriese Ingenieurs (SAIEE) het egter bevestig hulle bewus is van die hoogteprobleem en dat hulle besig is om te soek vir &#8220;tegniese oplossings&#8221;.<\/p>\n<p>Die dertien Afro 4000 diesel lokomotiewe wat tot dusver aan Prasa oorhandig is, vorm deel van &#8216;n groter R3,5 miljard tender vir 70 nuwe lokomotiewe.<\/p>\n<p>Die lokomotiewe het &#8216;n dakhoogte van 4 264mm, terwyl die maksimum hoogte van die diesel lokomotiewe nie meer as 3 965mm mag wees nie, het senior spooringenieurs met eerstehandse kennis aan Rapport ges\u00ea.<\/p>\n<p>Prasa wil die lokomotiewe vir sy langafstand Shosholoza Meyl passasiersdiens aanwend.<\/p>\n<p>Senior ingenieurs en bronne met eerstehandse kennis van die saak het Prasa glo gewaarsku dat die nuwe diesel lokomotiewe van die Spaanse vervaardiger Vossloh Espa\u00f1a te hoog is vir plaaslike gebruik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het berigte ontken dat 13 nuwe lokomotiewe wat vanaf Spanje ingevoer word, te hoog is vir plaaslike spoortoestande, het RSG berig. Prasa het gereageer op Sondagkoerantberigte dat die diesellokomotiewe ten bedrae van 600 miljoen rand, oorhoofse elektriese kabels kan beskadig. Die lokomotiewe is na bewering gekoop ten spyte van waarskuwings &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32818\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Prasa ontken dat nuwe treine te hoog is&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32820,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20791,2300,7118,8716,20792,15410,19227,5250],"class_list":["post-32818","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-hoogte","tag-korrupsie","tag-prasa","tag-spanje","tag-suid-afrikaanse-instituut-van-elektriese-ingenieurs-saiee","tag-tenders","tag-treine","tag-wanbestuur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32818","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32818"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32818\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32820"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32818"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32818"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32818"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}