{"id":32790,"date":"2015-07-03T09:07:32","date_gmt":"2015-07-03T07:07:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32790"},"modified":"2015-07-03T09:07:32","modified_gmt":"2015-07-03T07:07:32","slug":"verbruikersvertroue-sak-tot-nuwe-laagtepunt","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32790","title":{"rendered":"Verbruikersvertroue sak tot nuwe laagtepunt"},"content":{"rendered":"<p>Onder die invloed van beurtkrag, stygende pryse, inflasie en belastingverhogings is Suid-Afrikaanse verbruikersvertroue besig om in duie te stort. Volgens Eerste Nasionale Bank se Buro vir Ekonomiese Naoversing het verbruikersvertroue die laagste vlak in veertien en &#8216;n half jaar bereik en sal dit waarskynlik nie binnekort herstel nie.<\/p>\n<p>Volgens kenners plaas dit die Reserwebank in &#8216;n netelige posisie omdat hy weens stygende inflasie rentekoerse moet verhoog, terwyl so &#8216;n verhoging die ekonomie nog verder tot stilstand sal laat knars.<\/p>\n<p>Tydens die eerste kwartaal van 2015 was die verbruikersvertroue-indeks op -4, waarna dit tot -15 in die tweede kwartaal gedaal het, grotendeels as gevolg van Eskom se kragonderbrekings. Di\u00e9 syfer volg op ander wat insgelyks op &#8216;n swak ekonomie dui, soos byvoorbeeld voertuigverkope wat insgelyks skerp afgeneem het.<\/p>\n<p>Verbruiksersbesteding was die grootste bydraer tot ekonomiese groei in die eerste kwartaal. &#8216;n Ekonoom van Capital Economics, John Ashbourne, s\u00ea dat &#8220;indien di\u00e9 groei-enjin gaan staan, sal die ekonomie tot stilstand knars&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Re\u00eble verbruikersbestdding sal kwalik meer as 2% groei tydens 2015,&#8221; s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Verbruikers is ondervra oor die verwagte prestasie van die ekonomie, hul finansi\u00eble welstand, asook hoe geskik die huidige tyd is om duursame goedere soos meubels, huishoudelike apparate en elektronies toerusting te koop.<\/p>\n<p>Die subindekse oor finansi\u00eble welstand en duursame goedere het onderskeidelik met nege en 12 indekspunte gedaal, terwyl die ekonomiese vooruitsigte-indeks met 14 punte tot -24 afgeneem het.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Alle bevolkings- en inkomstegroepe het &#8216;n daling in vertroue weerspie\u00ebl. Die afname was veral groot onder die laagste inkomste-ingroepe.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Onder die invloed van beurtkrag, stygende pryse, inflasie en belastingverhogings is Suid-Afrikaanse verbruikersvertroue besig om in duie te stort. Volgens Eerste Nasionale Bank se Buro vir Ekonomiese Naoversing het verbruikersvertroue die laagste vlak in veertien en &#8216;n half jaar bereik en sal dit waarskynlik nie binnekort herstel nie. Volgens kenners plaas dit die Reserwebank in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32790\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verbruikersvertroue sak tot nuwe laagtepunt&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32795,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[20784,1529,20783],"class_list":["post-32790","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-duursame-goedere","tag-rentekoerse","tag-verbruikersvertroue"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32790","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32790"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32790\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32795"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32790"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32790"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32790"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}