{"id":32787,"date":"2015-07-03T08:50:40","date_gmt":"2015-07-03T06:50:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32787"},"modified":"2015-07-03T08:50:40","modified_gmt":"2015-07-03T06:50:40","slug":"boere-se-kans-kans-om-vermoor-te-word-4-keer-hoer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32787","title":{"rendered":"Boere se kans kans om vermoor te word, 4 keer ho\u00ebr"},"content":{"rendered":"<p>Alhoewel die jongste syfers oor plaasmoorde en aanvalle vir die eerste ses maande van 2015 &#8216;n afname getoon het, is &#8216;n boer se kans om vermoor te word steeds vier keer ho\u00ebr as enige ander Suid-Afrikaner s&#8217;n.<\/p>\n<p>TLU SA het Donderdag tesame met Afriforum hul syfers vir die eerste ses maande van vanjaar in Centurion vrygestel.<\/p>\n<p>Limpopo en KwaZulu-Natal, het met vyf moorde, die meeste geweld vanjaar getrotseer. Daar was vier moorde in die Vrystaat, vier in Gauteng, drie in die Oos-Kaap, twee in Mpumalanga, twee in Noordwes en een elk in die Wes-Kaap en die Noord-Kaap.<\/p>\n<p>Volgens die verslag was daar in 2014 67 plaasmoorde en 277 plaasaanvalle. In die eerste ses maande van vanjaar was daar 27 plaasmoorde en 116 plaasaanvalle.<\/p>\n<p>Halfjaarstatistieke van vorige jare is egter nie bekend nie omdat dit die eerste keer is wat di\u00e9 statistieke bekend gemaak word.<\/p>\n<p>Die statistieke dui dus op die oog af op \u2019n effense afname vergeleke met 2014.<\/p>\n<p>Genl. Chris van Zyl, assistent-hoofbestuurder van TLU SA, het ges\u00ea aanvalle op hoewes sonder huidige landbouwaarde, word ook by plaasaanvalle ingereken.<\/p>\n<p>Hy het ook ges\u00ea dat boere, boere se gesinne, werkers en hul gesinne en besoekers aan die plaas almal as slagoffers gereken word.<\/p>\n<p>Van Zyl het aan Netwerk24 ges\u00ea geweld tydens die aanvalle en moorde het vererger.<\/p>\n<p>\u201cDie graad van geweld in 2015 is uitermatig hoog, veral as dit met die verlede vergelyk word. Almal wat op die tonele kom, s\u00ea vir my die geweld is baie erger as voorheen.\u201d<\/p>\n<p>Henk van de Graaf, adjunkhoofbestuurder van TLU SA, het ges\u00ea die kommandostelsel, wat in 2003 afgeskaf is, moet vervang word.<\/p>\n<p>Kobus Visser, woordvoerder van Agri SA se landelike beveiliging s\u00ea hulle hou nie statistiek by oor plaasmoorde of aanvalle nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Alhoewel die jongste syfers oor plaasmoorde en aanvalle vir die eerste ses maande van 2015 &#8216;n afname getoon het, is &#8216;n boer se kans om vermoor te word steeds vier keer ho\u00ebr as enige ander Suid-Afrikaner s&#8217;n. TLU SA het Donderdag tesame met Afriforum hul syfers vir die eerste ses maande van vanjaar in Centurion [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[9232,1665,8596,6336,9729,2261],"class_list":["post-32787","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-agrisa","tag-geweld","tag-lanbou","tag-plaasmoorde","tag-tlu-sa","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32787","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32787"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32787\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32787"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32787"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32787"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}