{"id":32785,"date":"2015-07-03T08:30:35","date_gmt":"2015-07-03T06:30:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32785"},"modified":"2015-07-03T08:30:35","modified_gmt":"2015-07-03T06:30:35","slug":"egipte-loods-militere-offensief-teen-isis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32785","title":{"rendered":"Egipte loods milit\u00eare offensief teen ISIS"},"content":{"rendered":"<p>Die Egiptiese weermag s\u00ea hy gaan voort met \u2018n milit\u00eare offensief in die Sinai Skiereiland teen die Islamitiese Staat.<\/p>\n<p>Die gebied is tussen Israel, die Gaza-strook en die Suez-kanaal gele\u00eb.<\/p>\n<p>Hewige gevegte het vandeesweek tussen Egipste en ISIS-militante waarin meer as \u2018n honderd mense omgekom het.<\/p>\n<p>Lugaanvalle op stellings van die Islamitiese Staat het tot die vroe\u00eb oggendure geduur.<\/p>\n<p>Volgens die Egiptiese leer het sewentien soldate in die gevegte met Islamitiese militantes omgekom maar plaaslike waarnemers meen die dodetal is ho\u00ebr.<\/p>\n<p>Die Egiptiese weermag s\u00ea lugaanvalle teen ISIS het deur die nag voortgeduur. &#8216;n Woordvoerder s\u00ea beheer oor die polisiestasie in Sheikh Zuweid is weer teruggeneem. <\/p>\n<p>ISIS het 15 veiligheidsgebiede aangeval en drie selfmoordbom-aanvalle uitgevoer. <\/p>\n<p>Twee polisiebeamptes is vroe\u00ebr in Koeweit in hegtenis geneem na verlede Vrydag se bomaanval op &#8216;n moskee waarin 27 mense dood en meer as 200 beseer is. <\/p>\n<p>Die Islamitiese Staat-groep het aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar. Die inhegtenisnemings is deel van &#8216;n poging om toe te slaan op militante in die land. <\/p>\n<p>Die land se veiligheidsmagte het ook ammunisie, kaarte en wapens gevind by die huis van &#8216;n student en nog &#8216;n man wat ook in hegtenis geneem is. <\/p>\n<p>Minstens 90 mense word reeds in verband met die aanval aangehou.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Egiptiese weermag s\u00ea hy gaan voort met \u2018n milit\u00eare offensief in die Sinai Skiereiland teen die Islamitiese Staat. Die gebied is tussen Israel, die Gaza-strook en die Suez-kanaal gele\u00eb. Hewige gevegte het vandeesweek tussen Egipste en ISIS-militante waarin meer as \u2018n honderd mense omgekom het. Lugaanvalle op stellings van die Islamitiese Staat het tot &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32785\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Egipte loods milit\u00eare offensief teen ISIS&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7843,17039,17849,9449,14920,20778],"class_list":["post-32785","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-egipte","tag-isis","tag-islamitiese-staat","tag-koeweit","tag-moslemgeweld","tag-selfmoordbomme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32785","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32785"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32785\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32785"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32785"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32785"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}