{"id":32769,"date":"2015-07-02T10:31:59","date_gmt":"2015-07-02T08:31:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32769"},"modified":"2015-07-02T11:20:31","modified_gmt":"2015-07-02T09:20:31","slug":"markte-min-gepla-oor-griekse-skuldkrisis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32769","title":{"rendered":"Markte min gepla oor Griekse skuldsirkus"},"content":{"rendered":"<p>Internasionale markte het opwaarts beweeg en die euro het nie verder verswak nie omdat beleggers glo dat Griekeland steeds \u2019n manier sal kry om deel van die eurosone te bly.<\/p>\n<p>Die regering het &#8216;n referendum vir Sondag 5 Julie uitgeroep en kapitaalbeheermaatre\u00ebls ingestel nadat dit duidelik geraak het dat die land se premier nie genoeg steun het van kiesers om die eurosone te verlaat nie.<\/p>\n<p>Die kommunistiese Griekse premier, Alexis Tsipras, het in &#8216;n brief aan die land se krediteure, verklaar dat hy die voorstelle van die Internasionale Monet\u00eare Fonds (IMF), die Europese Sentrale Bank en die Europese Kommissie aanvaar.<\/p>\n<p>Griekeland en sy krediteure moet &#8216;n ooreenkoms bereik oor die land se skuld nadat inwoners oorweldigend aangedui het in meningspeilings dat hulle nie die euro as geldeenheid wil laat vaar nie.<\/p>\n<p>Die referendum van Sondag kan die einde van die Kommuniste se le\u00eb beloftes oor staatsuitkerings wees en anti-Europese retoriek. Tsipras het vroe\u00ebr &#8216;n beroep gedoen vir &#8216;n &#8220;nee-stem&#8221;.<\/p>\n<p>Die Europese Sentrale Bank het Woensdag besluit om Griekeland nie meer met noodlenings by te staan nie, en in te stem tot &#8216;n finansi\u00eble reddingsplan \u00f3f die gevaar te loop dat sy bankstelsel ineenstort.<\/p>\n<p>Griekeland het intussen die eerste ontwikkelde land geword wat hom aan wanbetaling skuldig maak tov &#8216;n IMF-lening.<\/p>\n<p>Dinsdag was die spertyd vir \u2019n betaling van sowat 1,6 miljard euro aan die IMF deur die Grieke wat hulle verontagsaam het.<\/p>\n<p>Di\u00e9 nuwe stel voorvereistes moet deur die Grieke aanvaar word alvorens die instellings weer \u2019n reddingspakket aan die wanbetalende Griekse regering sal goedkeur.<\/p>\n<p>Die voorvereistes behels onder meer dat die ekonomie drasties herstruktureer word deur staatsuitgawes te beperk en sekere belastings te verhoog.<\/p>\n<p>Die brief is die eerste keer dat die Griekse regering die voorstelle aanvaar, nadat hulle al vir maande lank die ergste probeer ignoreer. <\/p>\n<p>Die Griekse regering het egter gevra dat die nuwe stel vereistes aangepas word.<\/p>\n<p>Ontleders waarsku dat die Suid-Afrikaanse geldeenheid wisselvallig kan bly totdat die Griekse skuldkrisis opgelos is.<\/p>\n<p>Die hoof van die Internasionale Monet\u00eare Fonds, Christine Lagarde s\u00ea sy hoop dat die uitslag van Sondag se referendum in Griekeland, meer duidelikheid en sekerheid sal bring oor die land se ekonomiese situasie.  <\/p>\n<p>Tsipras het in &#8216;n uitdagende houding Griekse burgers gevra om die voorstelle deur die land se krediteure te verwerp, maar heftig ontken dat dit Griekeland kan dwing om die Eurosone te verlaat.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Internasionale markte het opwaarts beweeg en die euro het nie verder verswak nie omdat beleggers glo dat Griekeland steeds \u2019n manier sal kry om deel van die eurosone te bly. Die regering het &#8216;n referendum vir Sondag 5 Julie uitgeroep en kapitaalbeheermaatre\u00ebls ingestel nadat dit duidelik geraak het dat die land se premier nie genoeg &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32769\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Markte min gepla oor Griekse skuldsirkus&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32784,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[12933,19122,7930,7836,14776,12406],"class_list":["post-32769","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-euro","tag-eurosone","tag-griekeland","tag-referendum","tag-skuldkrisis","tag-wanbetaling"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32769","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32769"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32769\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32784"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32769"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32769"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32769"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}