{"id":32759,"date":"2015-07-01T09:38:57","date_gmt":"2015-07-01T07:38:57","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32759"},"modified":"2015-07-02T10:06:57","modified_gmt":"2015-07-02T08:06:57","slug":"tlu-eskom-se-dreigemente-onaanvaarbaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32759","title":{"rendered":"TLU: Eskom se dreigemente onaanvaarbaar"},"content":{"rendered":"<p>TLU SA s\u00ea hy is verheug oor die feit dat NERSA voorlopig geen verdere tariefverhogings aan Eskom toegestaan het nie, maar dit is onaanvaarbaar dat Eskom nou met meer beurtkrag dreig.<\/p>\n<p>NERSA het besluit om nie Eskom se aansoek vir &#8216;n tariefverhoging van 9,58% toe te staan nie.<\/p>\n<p>Die president van die unie, Louis Meintjes, s\u00ea die landbou, land en ekonomie kan nie \u2018n verdere elektrisiteitstariefverhoging bekostig nie.<\/p>\n<p>Meintjies s\u00ea die land kan ook nie langer onbekwame bestuurspraktyke by die energieverskaffer \u2014 wat oor &#8216;n monopolie beskik \u2014 bekostig nie.<\/p>\n<p>Die Vryemark Stigting het intussen ges\u00ea swak beleid by Eskom het die situasie geskep waarin die kragverskaffer die land gedompel het. <\/p>\n<p>&#8216;n Direkteur by die Vryemark Stigting, Eustace Davie, s\u00ea baie van Eskom se probleme is vanwe\u00eb hul weiering lank reeds om onafhanklike kragprodusente nie toestemming te gee om krag aan die netwerk te lewer nie. <\/p>\n<p>Davie s\u00ea van die belangrikste besluite by Eskom is deur die regering geneem.<\/p>\n<p>NERSA het ges\u00ea verskillende wyses wat Eskom sal aanmoedig om sy verouderende kragaanlegte te onderhou, ondersoek sal word. <\/p>\n<p>Die hoof van elektrisiteit by NERSA, Thembani Bukula s\u00ea goeie onderhoud moet beloon word, terwyl swak prestasie gestraf moet word. <\/p>\n<p>&#8216;n Senior bestuurslid van Eskom, Thava Govender s\u00ea die kragverskaffer sal eers met die regering beraadslaag voordat hy verder kommentaar lewer.<\/p>\n<p>Eskom s\u00ea NERSA se besluit om nie &#8216;n tweede verhoging toe te staan nie, sal ondersoek word. <\/p>\n<p>Die regering het sy 13,91% belang in Vodacom aan die Openbare Beleggingskorporasie verkoop te help om die R23 miljard toekenning aan Eskom te finansier, het die Nasionale Tesourie in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Nasionale Tesourie en die Departement van Telekommunikasie het saamgewerk in die uitvoering van die transaksie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>TLU SA s\u00ea hy is verheug oor die feit dat NERSA voorlopig geen verdere tariefverhogings aan Eskom toegestaan het nie, maar dit is onaanvaarbaar dat Eskom nou met meer beurtkrag dreig. NERSA het besluit om nie Eskom se aansoek vir &#8216;n tariefverhoging van 9,58% toe te staan nie. Die president van die unie, Louis Meintjes, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32759\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;TLU: Eskom se dreigemente onaanvaarbaar&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32768,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5222,4827,8532,13524],"class_list":["post-32759","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-beurtkrag","tag-eskom","tag-nersa","tag-vryemarkstigting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32759","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32759"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32759\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32768"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32759"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32759"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32759"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}