{"id":32757,"date":"2015-07-01T09:26:17","date_gmt":"2015-07-01T07:26:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32757"},"modified":"2015-07-01T09:26:17","modified_gmt":"2015-07-01T07:26:17","slug":"hulporganisasies-pleit-dat-jemen-burgerlikes-ly","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32757","title":{"rendered":"Hulporganisasies pleit dat Jemen-burgerlikes ly"},"content":{"rendered":"<p>Volgens Dokters Sonder Grense (MSF) is die meeste van die infrastruktuur in Jemen so beskadig na herhaaldelike lugaanvalle, dat dit tot &#8216;n volskaalse humanit\u00eare krisis gelei het.<\/p>\n<p>Druk is besig om toe te neem teen die Saoedi-koalisie, met menseregte-organisasies wat beweer dat die aanvalle internasionale reg oorskry.<\/p>\n<p><em>Human Rights Watch<\/em> het die Verenigde State beskuldig van medepligtigheid in Saoedi-Arabi\u00eb se oorlog van aggressie teen Jemen.<\/p>\n<p>HRW het Dinsdag aangekondig dat Washington aanspreeklik is vir die onwettige aanvalle omdat die Amerikaners brandstof verskaf aan Saoedi-vegvliegtuie wat die aanvalle uitvoer asook intelligensie aan die koalisie verskaf.<\/p>\n<p>MSF het intussen \u2018n pleidooi aan vegtende partye in die oorloggeteisterde Jemen gelewer om op te hou om burgerlikes te teiken.<\/p>\n<p>Voortslepende lugaanvalle en gevegte het nou so erg geword dat die land in \u2018n humanit\u00eare krisis gedompel is.<\/p>\n<p>Volgens MSF se Jens Pedersen, is hulle nie net bekommerd oor hul personeel se veiligheid nie, maar die nood vir mediese voorraad het nou \u2018n krisis bereik. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea kos kom nie by burgerlikes uit nie en noodsaaklike infrastruktuur is onherstelbaar vernietig.<\/p>\n<p>Volgens Pedersen benodig sowat 80% van die Jemenie-bevolking humanit\u00eare hulp, terwyl nagenoeg \u2018n miljoen mense sonder heenkome sit.<\/p>\n<p>Saoedi-Arabi\u00eb teiken Jemen al sedert Maart sonder enige toestemming van die VN of die internasionale gemeenskap.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens Dokters Sonder Grense (MSF) is die meeste van die infrastruktuur in Jemen so beskadig na herhaaldelike lugaanvalle, dat dit tot &#8216;n volskaalse humanit\u00eare krisis gelei het. Druk is besig om toe te neem teen die Saoedi-koalisie, met menseregte-organisasies wat beweer dat die aanvalle internasionale reg oorskry. Human Rights Watch het die Verenigde State beskuldig &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32757\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hulporganisasies pleit dat Jemen-burgerlikes ly&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5291,17539,20771,5590,10713,17754,5505,2848],"class_list":["post-32757","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-jemen","tag-lugaanvalle","tag-oorlog-van-aggressie","tag-oorlogsmisdade","tag-saoedi-arabie","tag-vegvliegtuie","tag-vn","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32757","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32757"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32757\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32757"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32757"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32757"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}