{"id":3275,"date":"2008-10-28T16:15:23","date_gmt":"2008-10-28T16:15:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3275"},"modified":"2008-10-28T16:15:23","modified_gmt":"2008-10-28T16:15:23","slug":"vn-vlugtelingkampe-staal-hulle-vir-toeloop-van-mense-in-drk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3275","title":{"rendered":"VN-vlugtelingkampe staal hulle vir toeloop van mense in DRK"},"content":{"rendered":"<p>Die Ho&euml; Kommissaris vir Vlugtelinge se woordvoerder, Ron Redmond, s&ecirc; personeel van die agentskap maak hulle gereed vir die aankoms van die vlugtelinge wat gedwing is om uit kampe en dorpe noord van die stad te vlug tydens gevegte tussen die rebelle en regeringsmagte.<\/p>\n<p>Redmond s&ecirc; toestande in Goma is gespanne n&aacute; betogings deur inwoners waarin vyf mense dood is. Die VN se W&ecirc;reldvoedselprogram het verlede week beraam dat 200 000 mense in Noord-Kivu ontwortel is deur die geweld wat einde Augustus uitgebreek het.<\/p>\n<p>VN hoof Ban ki-Moon het vroe&euml;r vandeesmaand by die DRK-regering en die renegaatetnieseleier, Laurent Nkunda, se Nasionale Kongres vir die Verdediging van die Mense daarop aangedring dat hulle die skietstilstand moet eerbiedig en met mekaar saamwerk om hulle magte te skei.<\/p>\n<p>Hy het hulle ook gewaarsku dat die gevegte &#39;n wyer konflik in die streek kan veroorsaak. Ban Ki-moon het alle state in die streek aangemoedig om te verhoed dat hulle gebiede en hulle burgers gebruik word om gewapende groepe in die ooste van die DRK te steun.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">casino games<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0438\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Verenigde Nasies se vlugtelingagentskap staal hom vir die toeloop van &#39;n geraamde 30 000 ontwortelde mense na sy kampe naby Goma in die Demokratiese Republiek van die Kongo nadat hernieude gevegte uitgebreek het. <\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-3275","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3275","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3275"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3275\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3275"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3275"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3275"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}