{"id":32748,"date":"2015-06-30T10:35:42","date_gmt":"2015-06-30T08:35:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32748"},"modified":"2015-06-30T10:35:42","modified_gmt":"2015-06-30T08:35:42","slug":"nog-dodelike-malaria-in-pretoria-gediagnoseer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32748","title":{"rendered":"Nog dodelike malaria in Pretoria gediagnoseer"},"content":{"rendered":"<p>\u2019n Vrou van Hartbeespoort is verlede maand uit die bloute met \u2018n dodelike vorm van malaria gediagnoseer, het Rekord Noord berig.<\/p>\n<p>Dokters het die 29-jarige Anneli Wydeman vir tien dae in \u2019n gekontroleerde koma gelaat om haar lewe te red.<\/p>\n<p>Sy is op 12 Junie uit in die Netcare Montana-hospitaal ontslaan en is stadig besig om die pad na herstel te loop.<\/p>\n<p>\u201cDit is onwerklik dat ek malaria opgedoen het. Ek was n\u00earens waar ek dit kon kry nie. Ek was wel \u2019n hele paar weke gelede net vir \u2019n naweek in Pilanesberg wat \u2019n malaria-vrye omgewing is. Dit spook by my.\u201d<\/p>\n<p>Wydeman is met Plasmodium falciparum gediagnoseer, wat volgens die W\u00eareld-gesondheidsorganisasie (WGO) die dodelikste van die vier soorte malaria is.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea sy het op 28 Mei \u2018n ho\u00eb koors van 41\u00b0C gehad en het onmiddelik haar huisdokter besoek. Sy het aanvanklik vermoed sy het griep opgedoen, maar nie veel aandag daaraan gegee nie.<\/p>\n<p>Hoewel die dokters bloedtoetse laat doen het, het niemand vir malaria getoets nie. \u201cDit is mos nou die laaste ding wat op \u2019n persoon se brein is \u2013 malaria.\u201d<\/p>\n<p>Sy s\u00ea op 30 Mei het haar man Wikus haar na die Montana-hospitaal vir verdere behandeling gebring.<\/p>\n<p>\u201c\u2019n Dokter het my net daar en dan vir malaria gediagnoseer. Malaria kan \u2019n mens se dood veroorsaak as jy dit nie vroeg genoeg ontdek nie.\u201d<\/p>\n<p>Wydeman is die tweede slagoffer van malaria in die afgelope maand.<\/p>\n<p>Reinhardt Myburgh (14 maande) is vroe\u00ebr in Mei ook in die Netcare Montana-hospitaal opgeneem nadat hy met malaria gediagnoseer is.<\/p>\n<p>Volgens WGO word malaria uitsluitlik deur die vroulike Anopheles muskiet oorgedra.<\/p>\n<p>ER24 woordvoerder Chitra Botha s\u00ea malaria-simptome verskyn so \u2018n week of twee nadat iemand besmet is. Dit sluit in koors, hoofpyn, kouekoors, gewrigspyn, duiseligheid en naarheid.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Vrou van Hartbeespoort is verlede maand uit die bloute met \u2018n dodelike vorm van malaria gediagnoseer, het Rekord Noord berig. Dokters het die 29-jarige Anneli Wydeman vir tien dae in \u2019n gekontroleerde koma gelaat om haar lewe te red. Sy is op 12 Junie uit in die Netcare Montana-hospitaal ontslaan en is stadig besig &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32748\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nog dodelike malaria in Pretoria gediagnoseer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32749,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[20768,18642,13358,20767,20766,753],"class_list":["post-32748","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-griepsimptome","tag-koors","tag-malaria","tag-parasiet","tag-plasmodium-falciparum","tag-pretoria"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32748","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32748"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32748\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32749"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32748"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32748"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32748"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}