{"id":32746,"date":"2015-06-30T10:28:49","date_gmt":"2015-06-30T08:28:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32746"},"modified":"2015-06-30T10:28:49","modified_gmt":"2015-06-30T08:28:49","slug":"britse-premier-se-stryd-teen-isis-nie-teen-islam","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32746","title":{"rendered":"Britse premier s\u00ea stryd teen ISIS nie teen Islam"},"content":{"rendered":"<p>Die Islamitiese Staat het volgens berigte in die afgelope jaar meer as 3000 mense in Siri\u00eb tereggestel.<\/p>\n<p>Die Britse Eerste Minister, David Cameron het in &#8216;n parlement\u00eare toespraak die versekering gegee dat hy &#8220;ekstremisme&#8221; sal verslaan, maar bygevoeg dat nie &#8216;n stryd teen Islam is nie.<\/p>\n<p>Cameron s\u00ea dit is nie &#8216;n oorlog tussen Islam en die Weste nie, alhoewel ISIS mense daarvan wil oortuig.<\/p>\n<p>&#8216;n Britse menseregte-waarnemersgroep s\u00ea net meer as 3000 teregstellings is sedert 29 Junie 2014 gedokumenteer.<\/p>\n<p>Onder hulle is byna 1800 burgerlikes, waaronder 74 kinders.<\/p>\n<p>Die Ministers van Binnelandse Sake van Brittanje, Frankryk, Duitsland en Belgi\u00eb het intussen by hul Tunisiese eweknie in Sousse aangesluit om &#8216;n verenigde front voor te hou teen die bedreiging wat die Islamitiese Staat inhou. <\/p>\n<p>Agt-en-dertig mense, onder wie minstens 30 Britte, is verlede Vrydag deur &#8216;n gewapende aanvaller in Sousse doodgeskiet. Die Islamitiese Staat het aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar. <\/p>\n<p>Die Britse minister van Binnelandse Sake, Theresa May s\u00ea die ministers het ingestem om hul kennis te deel om die ISIS te beveg. <\/p>\n<p>Die polisie in Tunisi\u00eb het intussen &#8216;n groep verdagtes in hegtenis geneem in verband met die skietery.<\/p>\n<p>Die verdagtes het almal bande met die aanvaller wat deur die polisie doodgeskiet is. <\/p>\n<p>Duisende buitelandse toeriste het intussen die land verlaat.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Islamitiese Staat het volgens berigte in die afgelope jaar meer as 3000 mense in Siri\u00eb tereggestel. Die Britse Eerste Minister, David Cameron het in &#8216;n parlement\u00eare toespraak die versekering gegee dat hy &#8220;ekstremisme&#8221; sal verslaan, maar bygevoeg dat nie &#8216;n stryd teen Islam is nie. Cameron s\u00ea dit is nie &#8216;n oorlog tussen Islam &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32746\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Britse premier s\u00ea stryd teen ISIS nie teen Islam&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17039,5361,17849,7829,20765],"class_list":["post-32746","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-isis","tag-islam","tag-islamitiese-staat","tag-terreur","tag-tunisie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32746","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32746"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32746\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32746"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32746"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32746"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}