{"id":32736,"date":"2015-06-30T10:06:25","date_gmt":"2015-06-30T08:06:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32736"},"modified":"2015-06-30T10:06:25","modified_gmt":"2015-06-30T08:06:25","slug":"meer-onbestendigheid-in-lesotho-na-sluipmoord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32736","title":{"rendered":"Meer onbestendigheid in Lesotho na sluipmoord"},"content":{"rendered":"<p>Adjunk-president Cyril Ramaphosa is dringend na Lesotho gestuur om met die premier Pakalitha Mosisili, te beraadslaag n\u00e1 kommer oor meer politieke onbestendigheid in die Britse bantoestan.<\/p>\n<p>Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap s\u00ea dit volg nadat drie opposisiepartyleiers uit die land gevlug het en die onlangse moord op die voormalige weermagbevelvoerder in Lesotho, brigadier Maarparankoe Mahao.<\/p>\n<p>Die Verenigde Nasies en die Afrika Unie het die dood van Mahao veroordeel. <\/p>\n<p>Die VN se sekretaris-generaal, Ban ki-Moon het die regering versoek om die skuldiges aan te kla. Die voorsitter van die Au-kommissie, Nkosazana Dlamini-Zuma, s\u00ea hulle veroordeel dit ten sterkste.<\/p>\n<p>Die Regering van Lesotho s\u00ea dit het gebeur toe die soldate hom in hegtenis wou neem vir die beweerde mislukte staatsgreep verlede jaar. <\/p>\n<p>Ramaphosa is die SAOG se fasiliteerder oor Lesotho. <\/p>\n<p>Ramaphosa se ingryping kom nadat die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula vroe\u00ebr &#8216;n afvaardiging, wat Suid-Afrika, Namibi\u00eb en Zimbabwe insluit, na die land vergesel het vir samesprekings om glo sekere staatsliggame se verantwoordbaarheid aan die uitvoerende gesag te verseker en te versterk.<\/p>\n<p>Mosisidi het Atul Gupta en sy neef, Essa Omar Aziz as sy raadgewers intussen afgedank na die moord. Hul paspoorte wat deur Mosisidi se voorganger, Tom Thabane uitgereik is, is ook teruggetrek. <\/p>\n<p>Thabana se administrasie het aangevoer dat die Guptas Lesotho sou help om buitelandse beleggers te kry, maar Mosisidi se party, die Demokratiese Kongres, het dit teengestaan. <\/p>\n<p>Die party s\u00ea om aan die Guptas diplomatieke paspoorte te gegee het was &#8216;n verleentheid in die lig van die Guptas se omstredenheid in Suid-Afrika. <\/p>\n<p>Mosisidi se woordvoerder het die regering se standpunt bevestig en s\u00ea die Guptas voeg geen waarde tot Lesotho toe nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Adjunk-president Cyril Ramaphosa is dringend na Lesotho gestuur om met die premier Pakalitha Mosisili, te beraadslaag n\u00e1 kommer oor meer politieke onbestendigheid in die Britse bantoestan. Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap s\u00ea dit volg nadat drie opposisiepartyleiers uit die land gevlug het en die onlangse moord op die voormalige weermagbevelvoerder in Lesotho, brigadier Maarparankoe Mahao. Die Verenigde &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32736\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Meer onbestendigheid in Lesotho na sluipmoord&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13230,12405,5508,6627,8919,5505,2251],"class_list":["post-32736","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-cyril-ramaphosa","tag-gupta","tag-lesotho","tag-saog","tag-staatsgreep","tag-vn","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32736","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32736"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32736\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32736"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32736"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32736"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}