{"id":32709,"date":"2015-06-29T09:06:43","date_gmt":"2015-06-29T07:06:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32709"},"modified":"2015-06-29T10:25:36","modified_gmt":"2015-06-29T08:25:36","slug":"derde-dood-weens-beurtkrag-en-wanbestuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32709","title":{"rendered":"Derde dood weens beurtkrag en wanbestuur"},"content":{"rendered":"<p>Drie pasi\u00ebnte is na bewering reeds dood tydens beurtkrag by die Letaba-hospitaal in Limpopo, nadat die familielid van &#8216;n derde pasi\u00ebnt wat gesterf het, na vore gekom het.<\/p>\n<p>Dit weerspreek die departement van Gesondheid se verklaring dat slegs een dood gekoppel kan word aan die kragonderbreking.<\/p>\n<p>Die ma van &#8216;n 17-jarige seun wat een van die drie pasi\u00ebnte was wat in die intensiewe sorgeenheid van die Letaba-hospitaal dood is, s\u00ea haar seun is in die hospitaal opgeneem op 14 Junie na &#8216;n hartaanval. <\/p>\n<p>Hy was aan masjiene gekoppel tot sy dood op 20 Junie teoe die krag afgegaan het. \u2018n Kragopwekker wat moes aanskakel, was glo sonder diesel.<\/p>\n<p>N\u00f3g regstappe kan dus teen Limpopo se gesondheidsdepartement ingestel word nadat die familie ges\u00ea het hulle 17-jarige seun is in die Letaba-hospitaal tydens beurtkrag dood.<\/p>\n<p>Dit volg nadat \u2018n vrou ook verlede Donderdagaand in die hospitaal se waakeenheid tydens \u2018n kragonderbreking dood is.<\/p>\n<p>Die minister van Gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi, het verlede Vrydag die Letaba-hospitaal besoek en gevra dat \u2019n volskaalse ondersoek gedoen word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Drie pasi\u00ebnte is na bewering reeds dood tydens beurtkrag by die Letaba-hospitaal in Limpopo, nadat die familielid van &#8216;n derde pasi\u00ebnt wat gesterf het, na vore gekom het. Dit weerspreek die departement van Gesondheid se verklaring dat slegs een dood gekoppel kan word aan die kragonderbreking. Die ma van &#8216;n 17-jarige seun wat een van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5222,14604,4827,19804,20747,20746],"class_list":["post-32709","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-beurtkrag","tag-dood","tag-eskom","tag-intensiewe-sorg","tag-letaba","tag-waakeenheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32709","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32709"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32709\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32709"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32709"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32709"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}