{"id":32676,"date":"2015-06-26T09:11:18","date_gmt":"2015-06-26T07:11:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32676"},"modified":"2015-06-26T09:11:18","modified_gmt":"2015-06-26T07:11:18","slug":"groep-wil-handel-in-renosterhoring-gewettig-he","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32676","title":{"rendered":"Groep wil handel in renosterhoring gewettig h\u00ea"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Groep Suid-Afrikaanse renostertelers het die regering hof toe geneem om die plaaslike verbod op renosterhoringverkope opgehef te kry, het voorsitter van die groep Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Wettiging van horinghandel sal help om die bedreigde spesies te red, het die <em>Private Rhino Owners Association <\/em>(PROA) Pelham Jones aan dpa ges\u00ea.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nHonderde Suid-Afrikaanse renosters word gestroop van elke jaar weens &#8216;n groot aanvraag vir hul horings, veral in Asi\u00eb, waar daar geglo word dat seksuele potensie hupstoot kry daardeur maar ook in tradisionele medisyne.<br \/>\n\u00a0<br \/>\n&#8216;n Verbysterende 1 215 renosters is verlede jaar in Suid-Afrika geslag, wat &#8216;n geskatte 25 000 swart en wit renosters huisves, die tuiste van die w\u00eareld se grootste troppe.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nDit beteken &#8216;n toename van 21% in stropery van die vorige jaar.<br \/>\n\u00a0<br \/>\n&#8220;Ons sien dit duidelik dat die handelsverbod nie stropery in enige manier laat afneem nie. In teendeel, dien dit as stimulasie vir die swartmarkhandel,&#8221; het Jones ges\u00ea.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nDie groep beplan &#8216;n regsgeding teen &#8216;n moratorium van 2009 wat die handel in renosterhoring in Suid-Afrika verbied. Internasionaal, is die verkope sedert 1977 verbied.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nDie vereniging, wie se 320 lede sowat &#8216;n vyfde van renosters van die land se bevolking besit, s\u00ea horingverkope sal fondse vir die bewaring van die bedreigde spesies genereer.<br \/>\n\u00a0<br \/>\n&#8220;Net meer as 1 000 renosters is dood op private grond sedert 2008,&#8221; het Jones ges\u00ea. &#8220;Dit beteken R400 miljoen se renosters is verloor, plus R300 miljoen wat bestee is aan sekuriteit om hulle te beskerm.&#8221;<br \/>\n\u00a0<br \/>\nDie wettiging van binnelandse handel sal beteken dat renosterhoring aangekoop sal kan word deur kommoditeitspekulante wat die horings geneties sal kodeer en in veilige bewaring sal kan stoor totdat die internasionale handelsverbod opgehef word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Groep Suid-Afrikaanse renostertelers het die regering hof toe geneem om die plaaslike verbod op renosterhoringverkope opgehef te kry, het voorsitter van die groep Donderdag ges\u00ea. Wettiging van horinghandel sal help om die bedreigde spesies te red, het die Private Rhino Owners Association (PROA) Pelham Jones aan dpa ges\u00ea. \u00a0 Honderde Suid-Afrikaanse renosters word gestroop &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32676\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Groep wil handel in renosterhoring gewettig h\u00ea&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10415,8022,15073,10578,14757,11610,11609],"class_list":["post-32676","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-asie","tag-bedreigde-spesies","tag-bewaring","tag-handel","tag-ivoor","tag-renosterhoring","tag-stropers"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32676","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32676"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32676\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32676"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32676"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32676"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}