{"id":32668,"date":"2015-06-26T08:43:28","date_gmt":"2015-06-26T06:43:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32668"},"modified":"2015-06-26T08:45:41","modified_gmt":"2015-06-26T06:45:41","slug":"druk-op-phiyega-neem-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32668","title":{"rendered":"Druk op Phiyega neem toe"},"content":{"rendered":"<p>Die Parlement\u00eare portefeuljekomitee vir Polisie s\u00ea die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, sal binne die volgende twee maande versoek word om verslag te doen oor hoe die aanbevelings van die Marikana-verslag ingestel sal word. <\/p>\n<p>Die Marikana-verslag oor die skietery van Augustus 2012 by Lonmin se Marikana-myn is deur pres. Zuma in &#8216;n regstreekse uitsending bekend gemaak en beveel onder meer aan dat die geskiktheid van die Polisiekommissaris, Riah Phiyega, en die provinsiale kommissaris in Noordwes ondersoek word. <\/p>\n<p>Die portefeuljekomitee-voorsitter, Francois Beukman, s\u00ea die verslag het die belangrikherid van `n geloofwaardige en effektiewe polisie-leierskap beklemtoon. <\/p>\n<p>Volgens Beukman sal die komitee die Farlam-kommissie se Marikana-verslag bestudeer en die aanbevelings wat daarin vervat is, opvolg.<\/p>\n<p>Verskeie opposisiepartye het gereageer na die bekendmaking. Politieke partye het ges\u00ea daar moet onmiddellik gehoor gegee word aan die aanbevole ondersoek na die nasionale polisiekommissaris.<\/p>\n<p>Die leier van die DA, Mmusi Maimane s\u00ea hy voel bedruk oor die verslag omdat dit alle Suid-Afrikaners te na kom. <\/p>\n<p>Die leier van die EFF, Julius Malema s\u00ea hy aanvaar nie dat adjunkpresident Cyril Ramaphosa onskuldig is in die saak nie, en dat die party hom sal vervolg.<\/p>\n<p>Die IVP s\u00ea intussen dat hy nog altyd volgehou het dat Phiyega nie gekwalifiseerd was om die pos te vul nie. Die party vra dat Phiyega en al die beamptes wat betrokke was by die ernstige taktiese en oordeelkundige mistastings, geskors word.<\/p>\n<p>Die regsverteenwoordigers van mynwerkers wat beseer en in hegtenis geneem is tydens die skietery drie jaar gelede, s\u00ea die vrystelling van die verslag is nie die einde van die saak nie. <\/p>\n<p>Die regsverteenwoordigers, Muzi Msimang en Dali Mpofu s\u00ea hulle beplan nou burgerlike eise. <\/p>\n<p>Msimang s\u00ea daar moet nog gesoek word na maniere om werklik slagoffers se smart te verlig. <\/p>\n<p>Intussen word daar ook in die verslag aanbeveel dat ondersoek deur die Nasionale Vervolgingsgesag gedoen moet word om te bepaal of enige mense, onder wie die polisie, vir die sterftes by Marikana vervolg kan word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Parlement\u00eare portefeuljekomitee vir Polisie s\u00ea die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, sal binne die volgende twee maande versoek word om verslag te doen oor hoe die aanbevelings van die Marikana-verslag ingestel sal word. Die Marikana-verslag oor die skietery van Augustus 2012 by Lonmin se Marikana-myn is deur pres. Zuma in &#8216;n regstreekse uitsending bekend &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32668\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Druk op Phiyega neem toe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16808,13230,11418,10975,10519,11171,20340,20734,11372],"class_list":["post-32668","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-adjunkpresident","tag-cyril-ramaphosa","tag-farlam-kommissie","tag-lonmin","tag-marikana","tag-minister-van-polisie","tag-nathi-nhleko","tag-polisiekommissaris","tag-riah-phiyega"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32668","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32668"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32668\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32668"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32668"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32668"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}