{"id":32660,"date":"2015-06-25T10:40:22","date_gmt":"2015-06-25T08:40:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32660"},"modified":"2015-06-25T10:40:22","modified_gmt":"2015-06-25T08:40:22","slug":"familie-verlig-na-twee-swaar-gestraf-word-vir-plaasmoord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32660","title":{"rendered":"Familie verlig na twee swaar gestraf word vir plaasmoord"},"content":{"rendered":"<p>Die familie van die boer van Noordwes wat tydens &#8216;n plaasaanval vermoor is, is verlig dat twee sy moordenaars gestraf is.<\/p>\n<p>Nog drie swartes wat by die moord en roof betrokke was, is steeds op vrye voet.<\/p>\n<p>Twee Zimbabwiese burgers, Samuel Mabena en Bismarck Dik, is in die hooggeregshof in Pretoria lewenslange tronkstraf opgel\u00ea vir die moord op Mauritz Oberholzer in 2012.<\/p>\n<p>Die twee swart mans is vir moord veroordeel, en het ook &#8216;n bykomende vonnis van dertig jaar tronkstraf vir roof, diefstal en die besit van &#8216;n ongelisensieerde vuurwapen gekry.<\/p>\n<p>Oberholzer se broer, Pieter s\u00ea dis &#8216;n gepaste vonnis en het sy verligting uitgespreek oor die swaar straf wat die moordenaars opgel\u00ea is.   <\/p>\n<p>Die twee swartes het die 65-jarige boer doodgeskiet en ook vuurwapens, ammunisie en juwele geroof. <\/p>\n<p>Die familie van die vermoorde boer het hul regspan geloof vir hulle goeie werk. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die familie van die boer van Noordwes wat tydens &#8216;n plaasaanval vermoor is, is verlig dat twee sy moordenaars gestraf is. Nog drie swartes wat by die moord en roof betrokke was, is steeds op vrye voet. Twee Zimbabwiese burgers, Samuel Mabena en Bismarck Dik, is in die hooggeregshof in Pretoria lewenslange tronkstraf opgel\u00ea vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32660\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Familie verlig na twee swaar gestraf word vir plaasmoord&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[218,6335,9086,5570,2261,2251],"class_list":["post-32660","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-misdaad","tag-plaasaanvalle","tag-plaasmoord","tag-roof","tag-volksmoord","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32660","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32660"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32660\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32660"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32660"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32660"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}