{"id":3265,"date":"2008-10-28T04:36:25","date_gmt":"2008-10-28T04:36:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3265"},"modified":"2008-10-28T04:36:25","modified_gmt":"2008-10-28T04:36:25","slug":"obama-word-as-held-beskou-in-europa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3265","title":{"rendered":"Obama word as held beskou in Europa"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\"><!--[if gte mso 9]><xml>  <w:WordDocument>   <w:View>Normal<\/w:View>   <w:Zoom>0<\/w:Zoom>   <w:PunctuationKerning\/>   <w:ValidateAgainstSchemas\/>   <w:SaveIfXMLInvalid>false<\/w:SaveIfXMLInvalid>   <w:IgnoreMixedContent>false<\/w:IgnoreMixedContent>   <w:AlwaysShowPlaceholderText>false<\/w:AlwaysShowPlaceholderText>   <w:Compatibility>    <w:BreakWrappedTables\/>    <w:SnapToGridInCell\/>    <w:WrapTextWithPunct\/>    <w:UseAsianBreakRules\/>    <w:DontGrowAutofit\/>   <\/w:Compatibility>   <w:BrowserLevel>MicrosoftInternetExplorer4<\/w:BrowserLevel>  <\/w:WordDocument> <\/xml><![endif]--><!--[if gte mso 9]><xml>  <w:LatentStyles DefLockedState=\"false\" LatentStyleCount=\"156\">  <\/w:LatentStyles> <\/xml><![endif]--> <!--  \/* Style Definitions *\/  p.MsoNormal, li.MsoNormal, div.MsoNormal \t{mso-style-parent:\"\"; \tmargin:0cm; \tmargin-bottom:.0001pt; \tmso-pagination:widow-orphan; \tfont-size:12.0pt; \tfont-family:\"Times New Roman\"; \tmso-fareast-font-family:\"Times New Roman\";} @page Section1 \t{size:612.0pt 792.0pt; \tmargin:72.0pt 90.0pt 72.0pt 90.0pt; \tmso-header-margin:36.0pt; \tmso-footer-margin:36.0pt; \tmso-paper-source:0;} div.Section1 \t{page:Section1;} --> <!--[if gte mso 10]> \n\n<style>  \/* Style Definitions *\/  table.MsoNormalTable \t{mso-style-name:\"Table Normal\"; \tmso-tstyle-rowband-size:0; \tmso-tstyle-colband-size:0; \tmso-style-noshow:yes; \tmso-style-parent:\"\"; \tmso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt; \tmso-para-margin:0cm; \tmso-para-margin-bottom:.0001pt; \tmso-pagination:widow-orphan; \tfont-size:10.0pt; \tfont-family:\"Times New Roman\"; \tmso-ansi-language:#0400; \tmso-fareast-language:#0400; \tmso-bidi-language:#0400;} <\/style>\n\n <![endif]--><\/div>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Hier is die hele sisteem in die pad. In Frankryk is die mense baie meer konserwatief,&rdquo; het Massaryk Duclos, van Hai&iuml;i ges&ecirc;. Sy winkel verkoop T-hemde met Obama se gesig op.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Naby staan &lsquo;n vriend met rastalokke en &lsquo;n Obamawapen aan sy pet vasgesteek en grinnik oor die gedagte aan &lsquo;n swart presidentskandidaat in Frankryk. &rdquo;Die kultuur hierso is heeltemal anders,&rdquo; s&ecirc; hy.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Europa het &lsquo;n groot en groeiende immigrante bevolking sedert die Tweede W&ecirc;reldoorlog, en lande soos Frankryk en Brittanje het redelike groot swart minderheidsgroepe.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die gemeenskappe is n&ecirc;rens goed genoeg verteenwoordig op nasionale vlak nie, en daar is geen Europese figuur van Afrika-afkoms met genoeg volgelinge om soos Obama in die hoofstroompolitiek as kandidaat te staan nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Christiane Taubira, &lsquo;n LP van Franse Guyana wat in Frankryk se 2002-verkiesings gestaan het, het 2,2 % van die stemme gewen, maar het ges&ecirc; dat dat hoewel die Franse gemeenskap reg was vir &lsquo;n swart kandidaat, was die politieke partye nie reg nie. &ldquo;Dit is die partye wat die saak gestop het,&rdquo; het sy gekla. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Europese immigrante is baie minder verenig as die Afro-Amerikaanse gemeenskap, wat bestaan sedert die begin van Amerika se ontstaan, en so &lsquo;n gemeenskaplike identiteit ontwikkel het onder die las van slawerny en die stryd vir menseregte, het Taubira verduidelik. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Politieke partye het gestry om lede en idees van voormalige kolonies te aanvaar, en is meer betrokke by tussenpartystryery as om die pynlike nasionale debat omtrent ras en identiteit aan te spreek.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Ek dink eerlikwaar, vanuit my eie ondervinding in die 2002-verkiesing, dat Frankryk reg is om die wonderlike avontuur wat Obama vir die Amerikaners bied, te geniet,&rdquo; het Taubira aan AFP ges&ecirc; in &lsquo;n onderhoud in Parys.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Dit is nie te s&ecirc; dat daar nie rassisme is in Frankryk nie. Daar is rassisme, daar is rassiste en daar is diskriminasie op grond van rassevooroordele. Dit is daar, maar ek dink dat Frankryk reg is vir die avontuur,&rdquo; het Taubira ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die enigste swart vrou in Frankryk se kabinet, die minister van menseregte, Rama Yade, stem saam. &ldquo;Die Franse self is gereed, maar die politieke stelsel sal verhoed dat &lsquo;n Obama hier verskyn,&rdquo; het sy aan Le Figaro ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Dis nie omdat hy swart is nie, maar omdat hy van &lsquo;n agtergrond van onlangse immigrasie afkomstig is, Hier is integrasie baie moeiliker.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Taubira het jong swartmense aanbeveel wat hulle inspirasie uit Obama se voorbeeld trek, om gemeenskaplike identiteitspolitiek te vermy, en eerder te fokus daarop om die kultuur van hoofstroompolitiek, soos die Sosialistiese Party, te probeer verander. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Mens moet die leierskap oortuig om die debat oor diversiteit in Frankryk aan die gang te kry,&rdquo; het sy ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span><\/p>\n<hr class=\"system-pagebreak\" \/>&ldquo;Geen diversiteit in terme van meegevoel nie &ndash; as jy anders is, word daar teen jou gediskrimineer, ons hou van jou &ndash; maar diversiteit. Wat is die Franse bevolking vandag? Wat is die Franse mense?&rdquo; het sy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Wat is &lsquo;n nasionale gemeenskap wat nie los kan staan van sy veelvoudige geskiedenis nie ? Omdat historiese kolonialisme steeds bestaan, maak nie saak wat enige iemand s&ecirc; nie. Die afdruk van die geskiedenis is vandag steeds hier en ons moet dit so aanvaar.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Jean-Leonard Touadi, wat die jaar as die enigste swart LP in Itali&euml; verkies is, het ges&ecirc; dat linksgesinde Europa se liefde vir Obama meer gebaseer is op &lsquo;n behoefte om die republikeinse bewind te be&euml;indig as &lsquo;n entoesiasme vir rasse-integrasie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Touadi (49) van die Kongo af, is van mening dat hulle &lsquo;n rukkie sal moet wag om &lsquo;n Europese Obama te sien, as mens dit meet aan hoeveel swartmense tans die politiek betree.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;In Itali&euml; het ons steeds nie &lsquo;n immigrantemiddelklas nie, en die wette wat spreek van vreemdelingehaat. Xenofobie gaan dit nog vir lank vertraag,&rdquo; het hy aan AFP ges&ecirc;, met verwysing na die immigrasiewette wat dit moeiliker maak vir immigrante om die land binne te kom. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Ondersoeke het getoon dat Europe&euml;rs Obama se sukses geniet en meeste kiesers wil hom in die Withuis sien. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&lsquo;n Stemming deur France 24-televisie het getoon dat Franse kiesers die swart kandidaat verkies bo sy Republikeinse teenstaander met &lsquo;n faktor van 8 teen 1, Duitsers, Spanjaarde en Itali&euml;rs met &lsquo;n faktor van 7 teen 1 en Britte met 5 teen 1.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die klaarblyklike entoesiasme vir &lsquo;n kandidaat wat oorkant die Atlantiese oseaan staan vir president word nie deur enige sukses van minderhede in die politiek op die ou kontinent weerspie&euml;l nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>In Brittanje wat multikultureel is, waar 8 % van die bevolking van &lsquo;n etniese minderheid is, wys dit op 15 uit elke 645 mense, of 2,3 % van die lede van parlement. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>N&ecirc;rens in Europa het &lsquo;n kandidaat van Afrika-afkoms ooit &lsquo;n party gelei met enige kanse om &lsquo;n regerende meerderheid te verkry of die staatshoof van die land te word nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die vraag is dus of Obama se ondervinding, of hy wen of verloor, die Europe&euml;rs sal oortuig dat kinders van immigrante volledige burgers van die lande is, en die kinders sal inspireer om groter rolle in politiek te speel. Nie baie vinnig nie, is die antwoord. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Ek is bly my dogter studeer in Amerika. Daar sal sy wanneer sy werk soek nie op grond van ras beoordeel word nie, maar op vermo&euml;,&rdquo; het Duclos ges&ecirc;, wat Amerika gereeld besoek. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Daar sien mens in TV-reekse swart dokters, regters, polisiehoofde. Hier sien mens buiten sport geen verwysing na swart nie. Al ons kulturele verwysings hier is wit,&rdquo; het hy gekla. <span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;<\/span><span>&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;<\/span><\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ds-dental.ru\/blog\/stomatologicheski-klinika\">\u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0430\u044f \u0441\u0442\u043e\u043c\u0430\u0442\u043e\u043b\u043e\u0433\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u0430\u044f \u043a\u043b\u0438\u043d\u0438\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\">11:39:16 Swart Europe&euml;rs is verheug dat Obama op die punt staan om geskiedenis te kan maak in die Amerikaanse verkiesings, maar daar is min <span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/obama_in_new_hampshire.jpg\" width=\"180\" height=\"135\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Blankes hou van Obama<\/div>\n<\/div>\n<p> <\/span>hoop dat een van hulle binnekort dieselfde kan doen.<\/p>\n<div align=\"justify\">  Vir sommige mense daar is Obama se kans om in die Withuis te beland net nog &lsquo;n aanduiding van hoe ver hulle minderheidsgroepe daarvan is om een van die gesagsposisies te kan beklee.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,3119],"class_list":["post-3265","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-obama-word-as-held-beskou-in-europa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3265","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3265"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3265\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3265"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3265"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3265"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}